)

Skiet Kompetisie – Hoërskool Ermelo vaar goed

Skiet Kompetisie. Die Errie-skuts het aan die vyfde prys skiet kompetisie van die jaar deelgeneem en die skuts het weereens baie goed geskiet.

Ses van die Erries het hul persoonlike beste-tellings verbeter. Die tellings is as volg:

  • Pieter de Beer 1388 (pb)
  • Dehandri Morkel 1363
  • Altus Boshoff 1258
  • Marla de Jager 1249
  • Michaela Warren 1239 (pb)
  • Monika Troskie 1095 (pb)
  • Jessica Ashmead 1082 (pb)
  • Elrize du Preez 1073.Die ander twee wat hul persoonlike beste tellings geskiet het, is laerskoolleerders wat saam met die Erries skiet: Reinhardt de Beer 1102 en Danie Geldenhuys 1047.

Die ander twee wat hul persoonlike beste tellings geskiet het, is laerskoolleerders wat saam met die Erries skiet:

  • Reinhardt de Beer 1102
  • Danie Geldenhuys 1047

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal