Dream Team Krieketspan. Ses van Hoërskool Secunda se krieketspelers is een van die dae in Nieu-Seeland. Hoërskool Hans Merensky se krieketweek het baie goed verloop en Hoërskool Secunda is baie trots om aan te kondig dat ses van hul krieketspelers opgeneem is in die Dream Team Krieketspan. Hierdie spelers sal binnekort ‘n toer na Nieu-Seeland onderneem.
Hoërskool Secunda bedank hul afrigters, menere Steven Steyn en Colin van Staden vir al hul harde werk en ondersteuning. Steven gaan self ook saam met die seuns Nieu-Seeland toe.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://web.facebook.com/hoerskool.secunda/
Foto verskaf