Cycling South Africa. Jordan Boshoff (gr. 12) van Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria, is by die junior bergfietsryspan van Cycling South Africa se nasionale span ingelsuit. Jordan is die eerste Affie wat hierdie span haal terwyl hy nog op die skoolbanke sit.
Oud-Affie, Phil Buys (2006), is ook in die span se “elite”-afdeling ingesluit. Hierdie span reis in Augstus na Frankryk waar hulle in Les Gets, tussen die Alpe, aan die UCI Wêreldkampioenskap gaan deelneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf