)

EHS-Seunshokkie – Hoërskool Ermelo vs Ligbron Akademie vir Tegnologie

EHS-Seunshokkie. Op 1 Junie het ‘n groot liga-kragmeting plaasgevind tussen EHS-Seunshokkie en Ligbron Akademie van Tegnologie se seunshokkie op EHS se Astro.

Die o/16-span het ongelooflike Errie-guts getoon en bewys dat klein botteltjies ook groot gif kan bevat. Na ‘n uur se spanning, spanwerk en deursettingsvermoë het die telbord 2 – 2 gewys. EHS is bitter trots op hierdie span! Die speler van die wedstryd vir dié span was Zack Fourie.

EHS se eerstespan het met elke wedstryd tydens die seisoen net van krag tot krag gegaan. Die wedstryd was aanskoulik en opwindend! Carel Jacobsz en CJ van Huyssteen het EHS se doele aangeteken. Ongelukkig verloor EHS 2 – 4. Die Erries is egter baie trots op die EHS se gedrag op- en van die baan af! Die eerstespan se spelers van die wedstryd is Edrich Beyer en Rynard Herholdt.

Baie geluk aan die seuns en sterkte met die res van die seisoen.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal