)

Rugby – EHS-Rugby oorheers tydens MPU-finaal

Rugby -Hoërskool Ermelo se rugbyspanne het die MPU finaal met hul rugby oorheers. Die o/15A-rugby span het te staan gekom teen HTS Witbank. Na ‘n stryd wat die hele skare op die punte van hul stoele gehad het, wen die Erries met 15 punte teenoor 14.

EHS se o/16A-span speel uitstaande rugby en oorrompel hul teenstanders, Hoërskool Rob Ferreira. Dié Errie-span wen met ‘n uitstekende telling van 28-6.

Rugby - EHS-Rugby oorheers tydens MPU-finaal
0/16 Ligawenners

Die Eerste rugby span van Hoërskool Ermelo het die dag op ‘n hoë noot afgesluit met hulle oorwinning teen Hoërskool Piet Retief. Die eindtelling was 27-15.

Rugby - EHS-Rugby oorheers tydens MPU-finaal
Eerstespan ligawenners
Rugby - EHS-Rugby oorheers tydens MPU-finaal
Foto vlnr: Richard Huber en Armand du Preez

Al die Erries se wedstryde was die toonbeeld van Erries wat hard geveg het, aanhou veg en regverdig veg vir dít waarna hulle streef. EHS is besonder trots op hierdie oorwinnings.

Rugby - EHS-Rugby oorheers tydens MPU-finaal
Foto vlnr: Marius Nel Hennie Holtzhausen

Baie geluk aan elke span wat gewen het. EHS is trots, maar buig in nederigheid neer voor die Vader oor die seën wat Hoërskool Ermelo onophoudelik ontvang.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal