Rugby. Twee van Landboudal van Jacobsdal, se rugbyspelers, Vuyani Moore en Loffie Ackerman, is in die Cravenweek en Vrystaatspanne opgeneem.
Vuyani Moore is in die O.18 Cravenweek Rugby span opgeneem en Loffie Ackerman is in die O.17 Vrystaat A Rugby span opgeneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf