)

KeNako Skole Gholftoernooi – Hoërskool Strand leerders presteer

KeNako Skole Gholftoernooi. Hoërskool Strand gholfspelers het gedurende Mei aan die KeNako Skole Gholftoernooi deelgeneem. Hulle het gholf op uitstekende bane soos Kingswood, Oubaai en Mosselbaai gespeel.

Die seuns het die gholf baie geniet en waardevolle ervaring opgedoen. Beide spanne het hulle goed van hulle taak gekwyt. Dante Pelser het algeheel sesde geëindig, Christian de Jager het sewende en Cloete de Jager agtste geëindig.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hsstrand.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal