Noordvaal Hokkie. Hoërskool Ermelo se Eerstespan hokkiedogters het tweede geëindig in Noordvaal. Die Erries het ongelukkig die finaal teen Hoërskool Waterkloof verloor. EHS is besonder trots op hierdie puik prestasie van hul hokkiedogters.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf