)
Wes-Kaap Skole Sportman – Drikus de Jager WP Sportman van die jaar

Wes-Kaap Skole Sportman. Drikus de Jager, leerder van Hoërskool Outeniqua in George, is aangewys is as die ????????????-???????????????? ???????????????????? ???????????????????????????????? ???????????? ???????????? ????????????????. Wat ‘n ongelooflike prestasie! Baie geluk Drikus,…

VRL aangekondig – Hoërskool Outeniqua Graad 8 VRL

VRL aangekondig. Hoërskool Outeniqua, George, kondig met trots hul Graad 8’s aan wat tot die VRL verkies is. Die drie leerders is Gerard Bekker, Ludwig Lötter en Quntus Lutsch. Sterkte…

Rugby Afrigters – Hoërskool Outeniqua afrigters bevorder

Rugby Afrigters. Twee van Hoërskool Outeniqua se rugby afrigters, Mnr Jaco Janse van Rensburg en Mnr Heinrich du Plessis is onlang to nuwe rudby-poste bevorder. Mnr Jaco Janse van Rensburg,…

SWD Superliga Krieket – Hoërskool Punt wen B liga van SWD Superliga

SWD Superliga Krieket. Hoërskool Punt van Mosselbaai se o.19A krieket span het verlede naweek geskiedenis gemaak deur die B liga van die SWD Superliga krieket vir skole oortuigend te klop.…

Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Punt atlete presteer

Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe. 22 Atlete van Hoërskool Punt van Mosselbaai het die verlede naweek aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe in die Paarl deelgeneem.  Punt se atlete het ‘n totaal van twaalf medaljes…

WP Field Target – Hoërskool Outeniqua leerders presteer

WP Field Target. Twee Graad 11 leerders van Hoërskool Outeniqua in George, Marissa de Jager en Johanellé Kotze het uitstekend gevaar het in die Westelike Provinsie Hunter Field Target Kampioenskappe.…

Wes-Kaap Skole atletiekspan – Hoërskool Punt atlete verkies

Wes-Kaap Skole atletiekspan. Hoërskool Punt is trots op hul atlete, Mieke Coetzee, Anika Beukes en Anika Beukes wat verkies is tot die Wes-Kaap Skole atletiekspan om aan die SA Skolekampioenskappe…

1Ste X1 Krieket Kapteins – Duan Roberts gesels oor sy kapteinskap

1Ste X1 Krieket Kapteins.  Schools That Rock gesels verder in hul reeks oor skole se 1ste X1 Krieket Kapteins. Verskeie skole in Suid-Afrika se 1ste span Krieket-kapteins neem deel aan hierdie gewilde…

George Skaak – Hoërskool Outeniqua skaakspelers presteer

George Skaak. Na die drie rondtes van George skole-skaakproewe het die volgende leerders van Hoërskool Outeniqua die George-span behaal. Hierdie spelers het nou deurgedring na die Eden proewe. Baie geluk…

Oakdale Kalahari Vasbyt – Hoër Landbouskool Oakdale se bulle byt vas

Oakdale Kalahari Vasbyt. “…Ons is manne soos geen ander, sonder vrees vir stof en swaar en ons oefen en baljaar ook in die aansig van gevaar…” So lui die Vasbytlied,…

Outeniqua atletiek – Hoërskool Outeniqua atlete skitter

Outeniqua atletiek. Hoërskool Outeniqua in George atletiek se atlete het geskitter by die George-streekbyeenkoms. Die Kwagga atlete het altesaam 86 eerste plekke, 58 tweede plekke en dertig derde plekke behaal.…

Hoërskool Punt Trolley dash – Dertig spanne van Graad 8 tot 12

Hoërskool Punt Trolley dash. Op Vrydag, 11 Februarie, het Hoërskool Punt se Trolley Dash met groot ‘fanfare’ plaasgevind. Ongeveer 30 spanne van Graad 8 tot 12 het deelgeneem aan die…

Interskole atletiek – Hoërskool Punt atlete skitter

Interskole atletiek. Die Hartloop Interskole Atletiek byeenkoms het op 9 Februarie Oudtshoorn plaasgevind. Skole wat deelgeneem het was, Hoërskool Punt van Mosselbaai. Ander skole was Hoërskool Outeniqua van George, Hoërskool…

Matriek 2021 eksamen – Emile Rossouw Heyns beste in Landbouwetenskap

Matriek 2021 eksamen. Emile Rossouw Heyns, 2021 matrikulant van Hoërskool Outeniqua in George, wat 95% behaal het vir Landbouwetenskap in die matriek 2021 eksamen. Op 3 Februarie het hy ‘n…

Matriekprestasies – Hoërskool Punt trots op Lucia Pauw

Matriekprestasies. Hoërskool Punt in Mosselbaai is voorwaar trots op hul 2021 matriekprestasies. Dan is daar ook ‘n uitskieter matrikulant, Lucia Pauw. Lucia het uitstekend in die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen gevaar.…

Tweekamp Kampioenskappe – Curro Langebaan atlete presteer

Tweekamp Kampioenskappe. Op Saterdag, 5 Februarie, het die Interprovinsiale Tweekamp Kampioenskappe in Oudtshoorn plaasgevind. Sewe van Suid-Afrika se top-tweekampprovinsies, nl. Boland, Westelike Provinsie, Oostelike Provinsie, Eden, Suid-Vrystaat, Grens en Griekwaland-Wes…

Cricket Captains – Dale Jansen tells us more about his captaincy

Cricket Captains. In the next few weeks, Schools That Rock, will be chatting to 1st team cricket captains of schools across South Africa. Our third ball is bowled to Dale…

Tweekamp – Hoërskool Punt atlete in Eden tweekamp span

Tweekamp. Vier leerders van Hoërskool punt, Zarah Herselman, Mari le Roux, Dané Lubbe en Liane Pretorius is opgeneem in die Eden span vir die Highgate interprovinsiale  tweekamp byeenkoms. Foto verskaf…

Matrieks 2021 – Langenhoven Gimnasium matrieks presteer

Matrieks 2021. Die 2021 matrieks van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn baie goeie resultate behaal. Die toppresteerder is Lillanie Nel met ‘n behaling van 90,1%. Aantal A’s: 15 Aantal vak A’s:…

Hoërskool Oudtshoorn – Matriekuitslae 2021

Hoërskool Oudtshoorn. “Baie geluk aan ons matriekklas van 2021 met die uitstekende uitslae in die eindeksamen.” 78,4% Van Hoërskool Oudtshoorn se matrieks het universiteitstoelating verkry. Verder het die matrieks die…

Schools Cricket – Point High School vs Hoër Landbouskool Oakdale

Schools Cricket. Point High School Mossel Bay U.19A cricket team had an exciting game vs Oakdale U.19B Riversdale team. Oakdale was sent in to bat first after Point won the…

Skole Krieket – Hoër landbouskool Oakdale vs Hoërskool Outeniqua

Skole Krieket. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal en Hoërskool Outeniqua van George se O.15 B-krieketspanne het die naweek kragte gemeet. Skole krieket het geseëvier. Oakdale het die loot gewen en…

Kleure-atletiek – Oakdale voorspel aanskoulike interskole

Kleure-atletiek. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se kleure-atletiek voorspel ‘n aanskoulike interskole! Afgesien van puik prestasies was die borrelende gees en entoesiasme wat daar onder die atlete geheers het, opmerklik.…

Musiek/ Music – Hoërskool Punt leerders presteer

Musiek. Maia Leonard en Handri Viljoen is twee van Hoërskool Punt, Mosselbaai, se musiek leerders waarop die skool baie trots is. Musiek speel ‘n groot rol in hul lewe. Mia,…

Nuwe personeel – Hoërskool Punt verwelkom personeel

Nuwe personeel: Hoërskool Punt in Mosselbaai se nuwe personeel lyk sommer baie netjies en opgewonde. “We are happy that you are now a part of the Point family!” Die nuwe…

Mini Attakwas – Kwaggas presteer baie goed

Mini Attakwas – Hoërskool Outeniqua, in George se atlete het goed presteer op 15 Januarie met die mini Attakwas. Dit is ‘n half maraton van 52km. Alhoewel dit baie warm…

Langenhoven Gimnasium – Welkom aan die nuwe personeel

Langenhoven Gimnasium. Gimmies verwelkom graag al die graad 8-leerders, nuwe leerders, nuwe ouers, die Matriekklas van 2022 en hul 6 nuwe personeellede. Juf. C. Lötter (Wiskunde Geletterdheid, Wiskunde en Toerisme)…

Hoërskool Punt – Nuwe personeellede/ New staff members

Hoërskool Punt. Hoërskool Punt van Mosselbaai verwelkom graag vir Fritz Bührmann en Lolana Menne as nuwe onderwysers vir 2022. Get to know Point High School’s new staff members. Meneer Fritz…

Hoërskool Punt – Nuwe personeellede/ New staff members

Hoërskool Punt. Hoërskool Punt van Mosselbaai verwelkom graag vir Carlissa Kuun en Chanél de la Rosa as nuwe onderwysers vir 2022. Get to know Point High School’s new staff members.…

Hoërskool Punt – Verwelkom nuwe personeellede: Liebenette Liebenberg

Hoërskool Punt. Me Liebenberg is oorspronklik vanaf Pretoria. Haar vorige ervaring is van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp en Hoërskool Wolmaransstad. ” Ek sien uit om by Hoërskool Punt my loopbaan…

Hoërskool Punt – Verwelkom nuwe personeellede: Geoffrey Scott

Hoërskool Punt. Meneer Geoffrey Scott is vanaf die skooljaar, 2022 aangestel by Hoërskool Punt in Mosselbaai. Hy is oorspronklik van Bloemfontein en het sy graad by Kovsies voltooi. Hy was…

Tennis – Liebe Oosthuizen van Langenhoven Gimnasium skitter

Tennis. Liebe Oosthuizen, ’n sewentienjarige leerder aan Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn, het nog ’n enkelspel-tennistitel agter haar naam geskryf. Sy het die Eden Mini Masters tennistoernooi op George gewen toe…

Boodskappe 2021 Matrieks – Lienke le Roux Hoërskool Oudtshoorn

Boodskappe 2021 Matrieks. Lienke le Roux se ouers, John en Sarléne, het hierdie besondere boodskap aan haar gerig om dit saam met haar die toekoms in te neem. Sy is…

Boodskappe 2021 Matrieks – Rian Maartens Hoërskool Oudtshoorn

Boodskappe 2021 Matrieks. Rian Maartens se moeder, Maria, het hierdie besondere boodskap aan hom gerig om dit saam met hom die toekoms in te neem. Hy is in matriek by…

Boodskappe 2021 Matrieks – Karla van Rooy Hoërskool Oudtshoorn

Boodskappe 2021 Matrieks. Karla van Rooy se moeder, Anél, het hierdie besondere boodskap aan haar gerig om dit saam met haar die toekoms in te neem. Sy is in matriek…

Boodskappe 2021 Matrieks – Ben Greeff Hoërskool Oudtshoorn

Boodskappe 2021 Matrieks. Ben Greeff se ouers, Morné en Elzette, het hierdie besondere boodskap aan hom gerig om dit saam met hom die toekoms in te neem. Hy is in…

Message Matrics 2021 – Bernalee Hifke Oudthoorn High School

Message Matrics 2021. Bernalee Hifke’s parents, Brandon and Samantha, send her best wishes for the future. She is in Grade 12 at Oudtshoorn High School. “Results happen over time, not overnight.…

Message Matrics 2021 – Sanchia Afrika Oudthoorn High School

Message Matrics 2021. Sanchia Afrika’s parents send her best wishes for the future. She is in Grade 12 at Oudtshoorn High School. “Stay true to yourself and enjoy your life journey…

Boodskappe Matrieks 2021 – André de Klerk Hoërskool Oudtshoorn

Boodskappe Matrieks 2021. André de Klerk se ma, Alida van Wyk, het hierdie besondere boodskap aan hom gerig om dit saam met hom die toekoms in te neem. Hy is…

Boodskappe Matrieks 2021 – Thalishia Rademeyer Hoërskool Oudtshoorn

Boodskappe Matrieks 2021. Thalishia Rademeyer se ouers, Adele en Kobus, het hierdie besondere boodskap aan haar gerig om dit saam met haar die toekoms in te neem. Sy is in…

Matrieks 2021 Boodskappe – Courtney Wicomb Hoërskool Oudtshoorn

Matrieks 2021 Boodskappe. Courtney Wicomb se ouers, het hierdie besondere boodskap aan haar gerig om dit saam met haar die toekoms in te neem. Courtney is in matriek by Hoërskool…

Boodskappe Matrieks 2021 – Zoe Koert Hoërskool Oudtshoorn

Boodskappe Matrieks 2021. Zoe Koert se moeder, Berenice, het hierdie besondere boodskap aan haar gerig om dit saam met haar die toekoms in te neem. Zoe is in matriek by…

Message Matrics 2021 – Boitumelo Marumo Oudthoorn High School

Message Matrics 2021. Boitumelo Marumo’s father, MJ Marumo, send her best wishes for the future. She is in Grade 12 at Oudtshoorn High School. “You have passed your stepping stone to…

Message 2021 Matrics – Monique Caitlin Maya Oudthoorn High School

Message 2021 Matrics. Monique’s parents send her best wishes for the future. She is in Grade 12 at Oudtshoorn High School. “Wishing you much joy and happiness to your future endeavours!…

Boodskappe Matrieks 2021 – Mariné Grobler Hoërskool Oudtshoorn

Boodskappe Matrieks 2021. Matiné Grobler se ma het hierdie besondere boodskap aan haar gerig om dit saam met haar die toekoms in te neem. Mariné is in matriek by Hoërskool…

Message 2021 Matrics – Maria Esterer Oudthoorn High School

Message 2021 Matrics. Maria’s parents send her best wishes for the future. She is in Grade 12 at Oudtshoorn High School. “May He give you the desire of your heart and…

Boodskappe 2021 Matrieks – Zoe Joy Davids Hoërskool Oudtshoorn

Boodskappe 2021 Matrieks. Zoe Joy Davids se moeder, Gail Davids, het hierdie besondere boodskap aan haar gerig om dit saam met haar die toekoms in te neem. Zoe is in…

Matrieks laaste dag – Hoërskool Punt matrieks skoolloopbaan eindig

Matrieks laaste dag. Hoërskool Punt, Mosselbaai se matrieks van 2021 se laaste dag van eksamen het uiteindelik aangebreek. Ending the year on a high note, the grade 12s got the…

Boodskappe 2021 Matrieks – Jan Human Hoërskool Langenhoven

Boodskappe 2021 Matrieks. Jan Human Van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, se ouers stuur hierdie mooi boodskap aan hom om saam met hom die toekoms in te neem. “Ons laat-lam is…

Boodskappe 2021 Matrieks – Monique Fourie, Langenhoven Gimnasium

Boodskappe 2021 Matrieks. Jackie Nel, ma van Monique Fourie, het hierdie besondere boodskap aan haar gerig om dit saam met haar die toekoms in te neem. Monique is in matriek…