Langenhoven Gimnasium. Gimmies verwelkom graag al die graad 8-leerders, nuwe leerders, nuwe ouers, die Matriekklas van 2022 en hul 6 nuwe personeellede.
Juf. C. Lötter (Wiskunde Geletterdheid, Wiskunde en Toerisme)
Mnr. G. de Bruin (Sosiale Wetenskappe en Lewensoriëntering)
Juf. R. de Villiers (Lewenswetenskappe)
Mnr. M. Stoop (Wiskunde en Tegniese Wiskunde)
Juf. J. Schonken (Lewenswetenskappe en Engels)
Juf. C. de Jager (Engels)
#gimmietrots#Gimmies vir Uitnemendheid
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za