Hoërskool Montana. Hoërskool Montana van Worcester verwelkom graag vyf nuwe personeellede in hul midde. Baie welkom aan Mnr Eugene Myburgh, Me Lara Hannekom, Me Sandi van Heerden, Me Jenanda Swart en Mnr Iann-Marais Groenewald by die Monties.
Me Lara Hannekom – Geskiedenis en SW
Mnr Eugene Myburgh – Geografie en SW
Me Sandi van Heerden – Engels HT en EAT
Mnr Iann-Marais Groenewald – Internskap
Me Jenanda Swart – NW, Wiskunde en LO-Prakties
Mag u slegs vreugde en genot daaruit put om met die Meerkatte te werk.
Montiewees-is-‘n-fees
Foto verskaf:
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za