Matriekuitslae 2021: Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch in die Wes-Kaap is baie trots op Ruan Buhr wat nasionaal die derde plek in Wiskunde behaal het. Ruan Sê dat hy baie verbaas was oor die nuus. Sy ma het die oproep ontvang met die nuus. Hy sé dat hy goed geskryf het in die eksamen, maar hy het nie verwag om die derde plek te behaal nie.
Baie geluk Ruan.
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za