Nuwe personeel: Hoërskool Punt in Mosselbaai se nuwe personeel lyk sommer baie netjies en opgewonde. “We are happy that you are now a part of the Point family!”
Die nuwe personeel is as volg: Me L Menne (Wiskunde en Wiskunde Geletterdheid); Me. C Kuun (Rekeningkunde); Me. C Betts (Engels); Me. C de la Rosa (Wiskunde), Me. L Liebenberg (Engels), Mnr. F Bührmann (Engels), Me. R Bester (Lewensoriëntering) en Mnr. G Scott (Geskiedenis en LO).
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za