Matriek 2021 eksamen. Emile Rossouw Heyns, 2021 matrikulant van Hoërskool Outeniqua in George, wat 95% behaal het vir Landbouwetenskap in die matriek 2021 eksamen.
Op 3 Februarie het hy ‘n toekenning ontvang by die Wes-Kaap 2021 Nasionale Senior Sertifikaat-toekenningsermonie vir Landbouwetenskap!
Outeniqua is baie trots op hierdie besondere Kwagga!
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za