)

SWD Superliga Krieket – Hoërskool Punt wen B liga van SWD Superliga

SWD Superliga Krieket. Hoërskool Punt van Mosselbaai se o.19A krieket span het verlede naweek geskiedenis gemaak deur die B liga van die SWD Superliga krieket vir skole oortuigend te klop.

Verlede naweek, 5 Maart, het hoërskool Punt teen York High School van George gespeel in die SWD Superliga krieket. York het eerste gekolf en ‘n teiken van 169/10 ná 46 boulbeurte gestel. Dale Jansen, kaptein van Hoërskool Punt, het drie van die paaltjies geneem. Punt het ‘n goeie begin gehad met die kolf. ‘n Wonderlike openingsvennootskap van 56 lopies tussen Whitey Bester en Zane Greyling het die toon gestel. Whitey het voortgegaan om 48 lopies op die dag aan te teken. Punt het die wenlopies met 5 paaltjies in die hand en 18 boulbeurte oor aangeteken.

Dit beteken dat Hoërskool Punt se eerste span volgende jaar in die A seksie van die SWD Superliga krieket speel.

Hoërskool Punt bedank elke ouer, borg, speler en ondersteuner vir die wonderlike seisoen. “Ons sien uit na 2023 se nuwe uitdaging. Indien u wil betrokke raak maak gerus kontak met Mnr Rudolf Botha, ons kriekethoof, by hodmaths@pointhighschool.co.za

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.pointhighschool.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal