Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe. 22 Atlete van Hoërskool Punt van Mosselbaai het die verlede naweek aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe in die Paarl deelgeneem. Punt se atlete het ‘n totaal van twaalf medaljes verower waarvan vier goue medaljes is.
Uitslae Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe:
- Mia Herselman: D/14 Verspring 2de (silwer)
- Walter van Rensburg: S/14- Discus 1ste (goud); Gewigstoot 2de (silwer)
- Andreas Badenhorst: S/14 Spiesgooi 1ste (goud)
- Mieke Coetzee D/015 : Hamergooi – 3de(brons); Gewigstoot- 3de (brons); Diskus-2de- (silwer)
- Jandri Snyders D 0/19: 800m 1ste (goud)
- Anika Beukes D 0/19: 200m 1ste (goud); 100m 2de (silwer); Driesprong 3de (brons)
- Anika Snyders D 0/19: Spiesgooi 2de (Silwer)
- Amone Billing D 0/15: 200m 7de;100m 6de; 300m H 6de
- Joalize Steyn D 0/17: 200m 6de; 100m 6de
- Anika Fourie D 0/17: 100m 10de
- Christin Du Plessis D 0/14: Spiesgooi 7de
- Mia Herselman D 0/14: 100m 7de
- Dylan Boshoff S 0/19: Diskus 6de; Gewigstoot 6de
- Andreas Badenhorst S 0/14: 300m H 6de
- Antorien Alberts D 0/19: Verspring 7de
- Zhandre Hatting S 0/17: 2000m Hindernis 5de; 500m 6de
- Qure Roets D 0/14 5000m stap 4de
- Henco Swanepoel S 0/15 Hamergooi 6de
- Lara Lubbe D 0/17 300m H 6de
- Lee Wildemans S 0/17 100m 6de
- Kunene Gadu S 0/15 Driesprong 8ste
- Chrizanne Swart D O/14 Gewigstoot 4de
- Dian Barkhuizen S 0/15 3000m 10de
Baie geluk aan hierdie atlete. Punt is trots op julle.
Baie geluk aan Anika Beukes, Mieke Coetzee en Jandri Snyders wat verkies is tot die Wes-Kaap Skole atletiekspan wat aan die SA Skolekampioenskappe gaan deelneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.pointhighschool.co.za/
Foto’s verskaf