)

Tennis – Liebe Oosthuizen van Langenhoven Gimnasium skitter

Tennis. Liebe Oosthuizen, ’n sewentienjarige leerder aan Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn, het nog ’n enkelspel-tennistitel agter haar naam geskryf. Sy het die Eden Mini Masters tennistoernooi op George gewen toe sy met 6-4, 6-0 teen Anika Kleinhans in die eindstryd geseëvier het.

Die toernooi het op 3 en 4 Desember plaasgevind. Liebe het in Oktober vanjaar ook die ETA Coca-Cola Prokennex Grand Prix in Durban gewen. Sy het vir Nina Schimper in die eindstryd verslaan. Liebe is volgens haar afrigter, Pieter van der Walt, tans agtiende op die Suid-Afrikaanse ranglys vir meisies onder 18 jaar. Sy beoog om in 2023 in die VSA te gaan studeer waar sy ook haar tennis na ’n volgende vlak wil neem.

Liebe se gunsteling tennisspeler is die Amerikaner, Serena Williams.

Foto verskaf

Meer nuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://langenhovengim.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal