)

Skole Krieket – Hoër landbouskool Oakdale vs Hoërskool Outeniqua

Skole Krieket. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal en Hoërskool Outeniqua van George se O.15 B-krieketspanne het die naweek kragte gemeet. Skole krieket het geseëvier.

Oakdale het die loot gewen en het besluit om eerste te kolf. Oakdale word uitgeboul in die 29ste boulbeurt vir 122 lopies. Hul beste kolwer is Aidin Booysen met 19 lopies.

Outeniqua het die teiken gejaag en word uitgeboul in die 25ste boulbeurt vir 98 lopies.Die beste boulers is Hanno Neethling met 5 paaltjies vir 10 lopies in 4 boulbeurte en Aaron Flanigan 4 paaltjies vir 19 lopies in 8 boulbeurte.

Oakdale het die wedstryd gewen met 24 lopies.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.oakdale.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal