Laerskool Hartenbos verwelkom nuwe Dolfyne
Baie welkom aan die nuwe Dolfyne en hulle ouers wat hierdie week by ons skool aangesluit het! Laerskool Hartenbos is in die Suid-Kaapse dorp Hartenbos aan die begin van die…
Hoërskool Oudtshoorn lig die moraal van matrieks
Hoërskool Oudtshoorn het verlede week ‘n geesvang week met die matrieks gereël, waar hulle verskeie temas gehad het. Kinders moes skoolklere bietjie verkeerdom aantrek, met nagklere skool toe kom ens.…
Barloworld Toyota Menlyn Noord Suid Rugbytoernooi 2021
Ons is opgewonde om die Barloworld Toyota Menlyn Noord Suid Rugbytoernooi 2021 bekend te maak. NOORD …
Louisa Swart vertel jou meer oor Hoërskool Oudtshoorn
“Hoërskool Oudtshoorn het in 1963 sy deure oopgemaak nadat die voormalige Hoër Seun- en Meisieskole van Oudtshoorn, wat beide meer as 100 jaar gelede(1906) in die dorp tot stand gekom…
Hoërskool Oudtshoorn matrieks spog met hul baadjies
Hoërskool Oudtshoorn het sy oorsprong in die voormalige Hoër Seun- en Hoër Meisieskool wat beide meer as 100 jaar gelede in die dorp tot stand gekom het. Hierdie inrigtings het…
Hoërskool Punt: lekker om terug te wees by die Visse-familie
Dit is vir my baie lekker om terug by die skool te wees by die visse-familie. Dit is maar so bietjie vreemd om nie jou vriende se gesigsuitdrukkings te kan…
Hoërskool Punt: Covid-19 pandemie keer ons nie
Alhoewel dit ‘n groot aanpassing is om terug te wees by die skool, het dit ons nie gestop om die bul by die horings te pak nie. Ek is so…
Hoërskool Punt: Terug skooltoe met maskers
Ja, so is dit terug skool toe met die maskers aan die gesigte. Ek het nou gedink ‘n mens sal nie vergeet van een op jou gesig nie, maar so…
Laerskool Hartenbos: Skakelraad se spoggerige baadjies
Dolfynkontrei se Skakelraad vertoon spoggerig met hulle nuwe baadjies!! Laerskool Hartenbos is in die Suid-Kaapse dorp Hartenbos aan die begin van die wêreldbekende tuinroete geleë, 9 km vanaf Mosselbaai, 45…
Point High School: We will never forget our Gr 12 year
Carmel Treurnicht The year we’re gonna remember, but for what reasons? Play sorts, hanging out with friends, going on dates, crazy adventures, making amazing memories, that’s what the year was…
Point High School: how Covid-19 changed my matric year
I started off this year full of excitement of what my last and final year of school would bring, but never did I expect any of this to happen or…
Hoërskool Punt Gr8’s stuur boodskappies
Hoërskool Punt in Mosselbaai se Gr 8’s het ‘n paar boodskappies: Melissa Beukes 8A3: Wat ek die meeste mis van skool is my vriende en my onderwysers as ook gholf…
Hoërskool Punt leerder wen 7’s Springboktrui
Chadey Schutte, Gr9 leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het die Springbok 7’s trui van Blitzbok Kaptein, Siviwe Soyizwapi gewen. Die gelde was vir die O/15 Rugby se fondsinsameling. Die…
To the Youth of South Africa
All of us have been through trials that left us feeling like we’ve been stripped bare. At times our prayers are nothing more than weak whispers of, “I love you.”…
Aan die jeug van Suid-Afrika
Jy wat jonk is, moet vreugde vind in jou jeug en jou jong dae ten volle geniet. Hou kommer uit jou hart en vermy wat jou liggaam kan kwaad doen. Prediker…
HOËRSKOOL PUNT LEERDER PRESTEER IN WISKUNDE-KOMPETISIE
Megan Leonard, leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het ‘n 11de plek in die jaarlikse Die Burger Wiskunde kompetisie behaal. By haar op die foto is Mnr. R. Botha wat die Punt-inskrywings…
SCHOOL TERMS FOR THE REST OF THE YEAR
The following amended school calendar for the balance of 2020 was formally received on 9 June 2020 from the Department of Basic Education (DBE). [Please note that the Minister has…
THE SANBS URGES YOU TO GIVE BLOOD AND MAKE THE WORLD A HEALTHIER PLACE
Each year, millions of South Africans need blood transfusions in order to lead healthy lives. If it weren’t for voluntary blood donations, who knows what people would have to do…
HOËRSKOOL PUNT ONDERWYSERS NEEM PRAGTIGE FOTO’S
Hoërskool Punt, Mosselbaai, het aan Schools That Rock foto’s gestuur wat vanoggend deur hul personeel geneem is. “Ons is bederf met seker die skool met die mooiste uitsig in die land!” HOËRSKOOL…
Hoërskool Punt gereed vir Gr 12’s
Hoërskool Punt, Mosselbaai, se admin en terrein personeel is reg vir die Gr. 12-leerders se terugkeer! We are proud to say that Point is 100% prepared for the return of…
Hoërskool Langenhoven Voortrekkers slaag Presidentsverkenner-eksamen
Bo vlnr: Miquel D’Emiljo, Suria Denkema en Magdel Barnard. Middel vlnr: Bianca Lombaard, Esmé de Wet en Jeané Keyser. Onder vlnr: Chané Fourie, Suné Barnard en Janke Heenop. Nege leerders…
Hoërskool Langenhoven lewer nog ‘n beroemde musikant op: Willem Botha
Schools That Rock publiseer berigte van ‘n aantal oud-leerders van skole op ons Facebook en Webtuiste. Hoërskool Langenhoven, Riversdal, oud-leerder Willem Botha, het sy merk in die lewe gemaak. Willem…
Hoërskool Langenhoven lewer musikale wenner op: Lucas Maree
Hoërskool Langenhoven, Riversdal, oud-leerder het sy merk in die lewe gemaak. Schools That Rock publiseer ‘n paar kort berigte van ‘n aantal oud-leerders van skole op ons Facebook en Webtuiste.…
Hoërskool Langenhoven se Wintersport goed op dreef
Hier verskyn die leerders wat aan die sportdag deelgeneem het Foto verskaf Die eerste rugbyspan, netbalspan en dogtershokkiespan van het op Saterdag, 7 Maart, te Plettenbergbaai, aan Hoërskool Wittedrif se…
Hoërskool Langenhoven Tennisspelers presteer
Vlnr: Loumé Stegman, Mialize Wessels, Anke Gildenhuys en Inga Rall Foto verskaf Die tweede dogters-tennisspan van Hoërskool Langenhoven het op Dinsdag, 3 Maart, teen Glenwood House gespeel. Die Dassies het die…
Hoërskool Langenhoven Skaakspelers presteer
Agter vlnr: Bernicia Adams, Jo-Andrea Elbrink, Christopher Joseph, Fayden Sefoor, Jordan Sefoor en Kaylin Andrews Voor vlnr: Hanlie Fransies, Zuraida Prins, Diaheine-Lee Prins, Jominique van Wyk en Samonique Jacobs Foto…
DASSE SKOU UITSTEKEND
Agter vlnr: Magdel Barnard, Georgina Thornley, Anja Joubert, Ané Louw, Mariechen Goedhals, Tannah Strydom en Anke Kemp. Voor vlnr: Marli-Anne Viljoen,Tara Zeelie, Korine Joubert, Zoë Heyns, Rochelle Janse van Rensburg…
Hoërskool Langenhoven wen aflos
Die dogters-aflosspan, wat die aflos gewen het, saam met Dorette Vosloo Die dogters-aflosspan van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het gewys dat hulle bobaas is tydens die Riversdal Landbouskou se massa-aflos, wat…
DASSE PRESTEER IN TOUTREK
Agter vlnr: Maretia Human, Reana Swart en Lizette Tesner Voor vlnr: Leandri Botha en Petra Crafford Vyf leerders van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het op Saterdag, 22 Februarie 2020, in…
HOËRSKOOL LANGENHOVEN-ATLETE DEUR NA WES-KAAP KAMPIOENSKAPPE
Agter vlnr: Lyle-Clint Fielies, Lourens van Vuuren, Dandré Diedericks en Nelani Nel Voor vlnr: Beyon Prins, Marie Saayman en Gilermo Lamini Sewe leerders van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het Saterdag,…
Hoërskool Langenhoven Gr 9 Toppresteerders
Agter vlnr: Monique Gem?rr (82.6%), Wena Pienaar (83.2%), Lisa Higgs (83.4%), Marché Hunter (85%), Mienke Doubell (85%) en Petra Crafford (87.1%). Voor vlnr: Madré Davids (87.9%), Fayden Sefoor (88.4%), Bea…
Hoërskool Langenhoven Gr 11 Toppresteerders
Agter vlnr: Mariechen Goedhals (77.8%), Annika Streicher (80.1%), Esmé de Wet (80.4%), Caylin Evertse (82.4) en Tinka Fox (83.0%). Voor vlnr: Hendrik-Louis Fourie (87.0%), Suné Barnard (87.7%), Mienke Geldenhuys (89.4%),…
Struisies vang Bok-Gees!!!
Die leerlinge van Hoërskool Oudtshoorn het behoorlik gees gevang met die ondersteuning vir die Bokke.
Hoërskool Langenhoven se Marlé ontvang Trofee vir prestasie in enkele sportsoort
Marlé van Wyk met haar trofee. Marlé van Wyk, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhvoen, het die Christie Coetzee-trofee vir beste prestasie in ‘n enkele skoolsport ontvang. Sy het aan…
Hoërskool Langenhoven Sportman en -vrou van die jaar
Reevin February en Tinka Fox. Reevin February, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven, en Tinka Fox, ‘n graad 11-leerder, is onderskeidelik as Sportman en –vrou van die jaar aangewys. Reevin…
Hoërskool Langenhoven se Dine-Mari ontvang Ambassadeurs-toekenning
Dine-Mari du Preez, hoofdogter van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het die gesogde Ambassadeurstoekening ontvang. Hierdie is ‘n Das wat nie noodwendig altyd in die kalklig is nie. Sy is ‘n…
Hoërskool Langenhoven se Carla ontvang Mat Henstock Trofee
Carla Conradie op Rika Joubert se perd, Storm Captain. Carla Conradie, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven, het die Mat Henstock-trofee vir beste prestasie in ‘n nie-skoolsport ontvang. Sy is…
Hoërskool Langenhoven se Willandri skitter I Akademie
Willandri Hanekom, toppresteerder van Hoërskool Langenhoven in graad 12, staan trots by al haar toekennings wat sy tydens die jaarlikse Erkenningsaand ontvang het. Willandri het medaljes vir Afrikaans Huistaal, Engels…
Oakdale kolwers byt vas
Oakdale se o.15 A-span. Agter: v.l.n.r.: Daandré Blignaut, Gert Kotzé, Reinhardt Russouw, Stiaan Venter, Arend Blom, Dylan Morkel en Terbalnche du Plessis. Middel: v.l.n.r.: Zandré Conradie, Hennie Otto, Francois…
OAKDALE ATLETE PRESTEER
Die seuns behaal eersteplekke in hulle onderskeie items. Agter: v.l.n.r.: Hennie du Plessis (S.16: spiesgooi met ? afstand van 63.09 m), Markus Viljoen (S.15: 1 500 m in ? tyd van…






























