)
Hoërskool Langenhoven leerder ontvang sang-toekenning

Esmé de Wet, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het die Nellie du Toit Merietetoekenning vir Unisa graad 5 sang, verwerf. Slegs die leerder met die hoogste punt…

Hoërskool Punt leerders skitter by Snr Afrikaans Eerste Addisionele Taal-Olimpiade

Shanté Greyling en Handri Viljoen van Hoërskool Punt in Mosselbaai het aan die Senior Afrikaans Eerste Addisionele Taal-Olimpiade van 2020 deelgeneem. Beide die leerders behaal ‘n onderskeiding. Die uitslae was…

Laerskool Hartenbos skoolkoor video

Dolfynkontrei is trots op die eerste virtuele optrede deur ‘n skoolkoor. Die optrede vind vanaand plaas by die Kerssangdiens van die NG Gemeente Mosselbaai-Suid. ‘n Spesiale woord van dank aan…

Hoërskool Langenhoven: Top akademiese presteerder

Nadia Enslin, toppresteerder van Hoërskool Langenhoven van Riversdal in graad 12, staan trots by al haar toekennings. Sy ontvang sertifikate vir Afrikaans Huistaal (90.4%) en Rekeningkunde (93,60%). Medaljes vir die…

Hoërskool Langenhoven ruiters presteer by perdeskou

Anja Joubert, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal en Korine Joubert, ‘n graad 8-leerder, het tydens die Upington Skou op 16 en 17 Oktober uitstekend in perdry presteer.…

Hoërskool Punt Koshuisprefekte en -Hoofleiers

Foto bo: Stefan Coetzer en Lindy de Wet Hoërskool Punt van Mosselbaai het die nuwe prefekte en hoofleiers van die koshuis vir 2021 aangekondig. Hoofleiers: Stefan Coetzer en Lindy de…

Hoërskool Langenhoven se Romé is spreker van formaat

Romé van Druten, ‘n graad 9-leerder, het aan die Sprekervaardigheid- en Leeskompetisie, wat deur die Afrikaanse Onderwysnetwerk geborg word, deelgeneem en puik presteer. Die Afrikaanse Onderwysnetwerk het vanjaar weer die…

Hoërskool Langenhoven leerder presteer in sang

Romé van Druten, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het aan ‘n sangkompetisie, Just Keep Singing, met o.a. Jannie Moolman, Kevin Leo en Lee Scott as beoordelaars, deelgeneem.…

Langenhoven Gimnasium fietsryers presteer

Louis Venter, Zoe Arndt en Hannelize Olivier van Gimmies het hul skool se naam hoog gehou tydens die naweek se “Red Stone Hills” bergfiets byeenkoms. In die 43km wedren het…

Langenhoven Gimnasium Hoofleiers van koshuise

Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, wens die nuutverkose hoofleiers vir 2021 van Aristo meisieskoshuis en Songoud seunskoshuis baie geluk. Mag julle deur die jaar met gepastheid, trots, waardigheid en seën lei. Aristo:…

Langenhoven Gimnasium Hoofleiers vir 2021

Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn wens hul nuutverkose hoofleiers vir 2021baie geluk met hul verkiesing. Mag julle deur die jaar met gepastheid, trots, waardigheid en seën lei. Hoofmeisie: Lydia le Roux…

Hoërskool Oudtshoorn vier buitelug matriekafskeid

Hoërskool Oudtshoorn se matrieks van 2020 het na ‘n jaar van buitengewone omstandighede ‘n onvergeetlike matriekafskeid in die buitelug ontvang. Hulle het met blink motors en swierige kleredrag arriveer.

Hoërskool Punt atlete pronk op ranglys

Twee van Hoërskool Punt se trotse atlete het die SA Skole sportsterre se ranglys gehaal. Hierdie ranglys is uitslae van verskillende byeenkomste in Suid Afrika en het van die Top…

Point High School selected RCL for 2021

Photo above ltr: Handri Viljoen, Lee-Roy Muller, Albertus Kruger The following learners from Point High School were selected as members of the RCL (Representative Council of learners) for 2021: Gr 9: Gratia Pauw, Zoe…

Hoërskool Punt stel hul Hoofleiers vir 2021 voor

Foto bo vlnr: Lucia Pauw, Rian Celliers, Stefan Coetzer en Eileen Swanepoel  Dit was gisteraand Hoërskool Punt van Mosselbaai se voorstelling van die nuwe VLR en Hoofleiers vir 2021. Die…

Hoërskool Outeniqua stel 2021 se koshuis-prefekte bekend

Foto bo vlnr: Voor: Mnr Jacques Els (Superintendent), Andries Ludick, Aubrey Adams, Christopher Terblanche Agter vlnr: Ulrich Labuschagne, Lahluma Dyantyi, Aiden Strydom, Wihan Ferreira, Afwesig: Oliver Kurz Baie geluk aan…

Hoërskool Brackenfell leerder gekroon as Miss Petite Teen World 2020

Hoërskool Punt, Mosselbaai, is trots op Kihara Visser (Gr 9A4) wat onlangs gekroon is as Miss Petite Teen World 2020, Miss Petite Teen South Africa – 1st Princess en ook…

Point High School donates to nightshelter

Photo 1: Carla Meyer (one of the project leaders) appear on the photo with the socks collected and re-matched this year. Foto 2: Minette van Zyl en Lisa Coetzee, die…

Hoërskool Punt Prysuitdeling Gr12

Foto bo: Punt se 3 toppresteerders: Juanique de Lange (2de), Megan Leonard (1e) en Elizmor Olivier (3de).  Hoërskool Punt in Mosselbaai het op 3 November ‘n prysuitdeling vir die Gr.…

Hoër Landbouskool Oakdale matrieks 2020 lui klok

Hoër Landbouskool Oakdale se matrieks lui die klok op hulle laaste skooldag.  

Hoërskool Langenhoven Koshuisprefekte 2021

Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het hul 2021 koshuisprefekte vir Huis CJ Pauw bekend gemaak: Nicolene Beukes (hoofdogter van huis CJ Pauw),                Jaco van der…

Hoërskool Punt – Wings Prestige Musiekkonsert / Music Concert

Hoërskool Punt se musiekdepartement het op 21 Oktober ‘n onvergeetlike Musiekkonsert in die Dias Museum aangebied.  Hierdie konsert is ook deur die Mosselbaai Kunstevereniging ondersteun. Baie dankie aan Me. Louise…

Hoërskool Punt VRL-komitees 2021

Hoërskool Punt in Mosselbaai het hul VRL komitees vir 2021 bekend gemaak. Gr 9 Kultuur / Culture: Jesse Bull, Abigail Denny, Kyle Hammond, Duan Hough, Maia Leonard, Zoe    Marcus, Animie Meyer, Ané Olivier, Ané Oosthuizen, Gratia Pauw, Marzaan van…

Hoërskool Punt Matrieks se laaste dag

Ten spyte van ‘n baie moeilike graad 12-jaar vir ons klas van 2020, kon die Gr. 12-leerders darem ‘n jarelange tradisie voortsit deur op hul laaste skooldag, by die Poort…

Hoërskool Punt

Aan die begin van 2020 was die personeel van Hoërskool Punt gereed om weer die 2-jaarlikse personeel-melodrama op die planke te bring.  Covid-19 het egter ook hierdie projek gekelder.  Die…

Hoërskool Punt se laaste skooldag breek aan

The last schoolday of Point High School for the class of 2020 has arrived. Vir hierdie groep wat so baie van hul matriekjaar gemis het, was dit ‘n groot voorreg…

Point High School learner donates blankets to ACVV

On 8 October, it was my privilege to donate handmade woolen blankets to ACVV Seebries Tehuise, Mossel Bay. I’ve been raised to know that it doesn’t matter what you do…

Hoërskool Punt doen hul deel vir Nasionale Boomplantdag

Hoërskool Punt se Greenergy-klub het op 9 September 2020 hul deel gedoen vir Nasionale Boomplant-week.  Dankie aan Me. K. van den Berg wat die projek voorgestel het en die borge…

Hoërskool Punt Gholfnuus

Baie geluk aan Mnr. Gustav Steinhöbel van Hoërskool Punt, Mosselbaai, wat aangewys is as die die spanbestuurder vir die o. 17 en o. 19 Suid-Kaap Gholfspan.  

Hoërskool Punt stof groot skole uit in Campus Cup kompetisie

Foto: Lee-Roy Müller Na ‘n baie lang veldtog om as die wenners van School of Rugby se Campus Cup kompetisie te eindig, moes ons ongelukkig in die kwarteindrondte die knie…

Hoërskool Langenhoven matrieks voer onderhoud

Agter vlnr: Angelo Bergh, Hanru Brits en Miquel D’Emiljo. Voor vlnr: Bianca Lombaard en Anouska Fouché. Op Maandag, 24 Augustus 2020, het vyf van Hoërskool Langenhoven van Riversdal se matrieks…

Hoërskool Punt presteer in Campus Cup kompetisie

Die Campus Cup kompetisie het hierdie week weer hervat.  In die 5de rondte het ons teen Nico Malan te staan gekom en die “Visse” tree as oorwinnaars uit die stryd. …

Hoërskool Punt leerder deur na Nasionale finaal van Oppie-Tong af

    Marinei Botha van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het op Vrydag, 21 Augustus, aan die Oppi-Tong af Redenaarskompetisie deelgeneem. Dit is op ‘n digitale platvorm gedoen. Sy dring nou…

Laerskool Hartenbos verwelkom nuwe leerders

So vinnig as wat jy kan sê “Dolfyn” word nuwe leerders deel van ons skoolfamilie! Baie welkom aan al die nuwe Dolfyne! Laerskool Hartenbos se Akademiese benadering Elke opvoeder, ouer…

Interskole tussen Hoërskool Punt en Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn tydens “Lockdown”

Die naweek van 15 Augustus 2020 sou Hoërskool Punt hul jaarlikse interskole teen Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn hou.  As gevolg van die inperkings kon dit egter nie gebeur. Me. Anmarie…

Hoërskool Punt steeds in Virtuele Rugbykompetisie vir Skole

Op die foto’s bedank leerders die publiek vir stemme, asook wat vir ondersteuning vra. Punt is tans nog in School of Rugby se Campus Cup, ‘n virtuele Rugbyndersteuning vra.kompetisie vir…

Hoërskool Oudtshoorn bied Mnr en Mej Oudtshoorn aan

Hoërskool Oudtshoorn is baie opgewonde om bekend te maak dat hulle steeds die jaar voortgaan om mnr en mej Struisie te hou. Ons neem die kinders af in verskeie areas…

Langenhoven Gimnasium Gr 9’s terug by skool

Gimmies se graad 9-leerders is vandag na ‘n baie lang tyd weer by die skool. Ons is baie bly om julle terug te hé op die Gimmie-kampus. #gimmiesGr9 Gimmies se…

Langenhoven Gimnasium leerder presteer in Fietsry

Charlissa Schultz van Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn, het op 8 Augustus aan die eerste Junior Dames Suid Afrikaanse fietsry E-Kampioen deelgeneem. Sy was 1ste in die dameswedren. #gimmietrots Langenhoven Gimnasium…

Moet-kyk Video deur Gretha Wiid

Skole is in ‘n krisis. Kom ons word net n bietjie wakker! #redafrikaanseskole #redgoeieonderwys “Elke skool wat hule kant bring, Afrikaans of te nie, moet ondersteun en geëer word!”

Hoërskool Punt nuwe onderwysers

Hoërskool Punt, Mosselbaai, se nuwe onderwysers het nogal aantag getrek met hul nuwe hempies! Hulle bedank hul borge, Rauch Gertenbach Prokureurs en Harcourts Mossel Bay vir hul betrokkenheid by Hoërskool…

Laerskool Hartenbos doen kursus in studiemetodes

Van die Dolfyne in graad 6 het onlangs ‘n kursus in studiemetodes bygewoon onder leiding van Me. Zetni de Beer. Hier spog ‘n paar van hulle met hulle sertifikate. Laerskool…

Hoërskool Punt GR8 Redenaars-span presteer

Vlnr:  Gratia Pauw, Evert Potgieter, Johannes Pretorius en TJ Vorster. Hoërskool Punt, Mosselbaai, het ‘n GR8 Redenaars-span wat die jaar aan die jaarlikse Radikale Redenaars Kompetisie deelgeneem het.  Die span…