)

Hoërskool Langenhoven leerder presteer in sang

Romé van Druten, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het aan ‘n sangkompetisie, Just Keep Singing, met o.a. Jannie Moolman, Kevin Leo en Lee Scott as beoordelaars, deelgeneem.
Sy is as ‘n finalis vir die mees oorspronklike afdeling gekies. Dit is by die volgende skakel beskikbaar – http://youtu.be/44r7AB-Q5u0
Radio Suid Afrika het ‘n onderhoud met Romé en die ander finaliste in hierdie afdeling gevoer. Dit word op Woensdag, 11 November tussen 09:00 en 12:00 op http://www.radiosuidafrika.co.za uitgesaai. Die wenners word op 20 November tydens ‘n kuberkonsert aangekondig.
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal