Ten spyte van ‘n baie moeilike graad 12-jaar vir ons klas van 2020, kon die Gr. 12-leerders darem ‘n jarelange tradisie voortsit deur op hul laaste skooldag, by die Poort (Mosselbaai Punt) met skoolklere in die water te spring. Vanjaar was weereens ‘n groot sukses en een van die min tradisies wat ons Matrikulante kon ervaar.
https://www.facebook.com/BoshoffPhotography/videos/346767676585078