)

Hoërskool Punt

Aan die begin van 2020 was die personeel van Hoërskool Punt gereed om weer die 2-jaarlikse personeel-melodrama op die planke te bring.  Covid-19 het egter ook hierdie projek gekelder.  Die personeel het besef dat hulle “out of the box” sal moet dink om hierdie fondsinsameling te red.  Na deeglike beplanning het hulle besluit om wel die Melodrama aan te bied maar op ‘n “ander” manier.  Die idee van musiek videos wat in die vorm van ‘n outyde fliek vertoon word, was die oplossing.

Mosselbaai-toerisme het ook erg onder die Covid-19 deurgeloop en Punt het besluit om ook hul deel te doen om die dorp te bemark.  Hulle het die video opnames by plaaslike besighede, Hartenbos Seefront en die ATKV-Hartenbos gedoen sodat dit ook aan die  besighede en instansies blootstelling kan gee.  Dit is vir Hoërskool Punt baie belangrik om by hul plaaslike gemeenskap betrokke te wees sodat hulle kan hande vat en hul dorp bemark.  Toerisme is ‘n groot inkomste vir Mosselbaai en die inwoners moet mekaar ondersteun om  toeriste te lok.

Hoërskool Punt bedank al die besighede/instansies wat hulle toegelaat het om van hul fasiliteite gebruik te maak.

Trots Punt – Proudly Mossel Bay!

Foto’s deur Boshoff Photography

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal