Dolfynkontrei is trots op die eerste virtuele optrede deur ‘n skoolkoor. Die optrede vind vanaand plaas by die Kerssangdiens van die NG Gemeente Mosselbaai-Suid. ‘n Spesiale woord van dank aan Mnr. Mike D’Elbow vir die video-opnames.
Become a Sponsor








