)

Hoërskool Punt atlete pronk op ranglys

Twee van Hoërskool Punt se trotse atlete het die SA Skole sportsterre se ranglys gehaal. Hierdie ranglys is uitslae van verskillende byeenkomste in Suid Afrika en het van die Top atlete nasionaal op.

Deacon Cooper o.15 Hamergooi lê 5de op die ranglys met sy gooi by die Wes-kaap kampioenskappe waar hy ‘n silwer verwerf het met 43,77m.

Deacon het ook aan verskeie virtuele byeenkomste deelgeneem in die grendeltydperk en het besonderse prestasie gekry

Anika Beukes o.16 is op twee items op. 100m (12.50) lê sy 8ste met die tyd wat sy by die EDEN Kampioenskappe gehadloop het asook driesprong (11.04m) wat sy by dieselfde byeenkoms gespring het. ‘n Besonderses prestasie ook is dat Anika by die Wes-Kaap Kampioenskappe ‘n Goud in 100m ook verower het.

Hoërskool Punt  is geweldig trots op hierdie atlete en al die  atlete is reeds besig met voorbereiding vir 2021.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal