)

Hoërskool Langenhoven: Top akademiese presteerder

Nadia Enslin, toppresteerder van Hoërskool Langenhoven van Riversdal in graad 12, staan trots by al haar toekennings.
Sy ontvang sertifikate vir Afrikaans Huistaal (90.4%) en Rekeningkunde (93,60%). Medaljes vir die beste prestasie in Engels Eerste Addisionele Taal (92,1%), Wiskunde (99%), Lewensoriëntering (100%), Fisiese Wetenskappe (98,7%), Ingenieurs Grafika en Ontwerp (95%) en Lewenswetenskappe (97,2%). Sy beklee die eerste klasposisie met ‘n gemiddelde akademiese prestasie van 96% (volkleure).
Nadia ontvang die Ferreira-Beker vir die beste prestasie in Graad 12, die Somervillebeker vir die beste prestasie in Engels Graad 12. Sy ontvang die Handelshuisbeker vir die beste prestasie in Wiskunde Graad 12 en die Krȕgerbeker vir die beste prestasie in Fisiese Wetenskappe Graad 12.
Nadie ontvang ook die Blombeker vir die beste prestasie in Lewenswetenskappe Graad 12 en die Peplerbeker vir die beste prestasie in Fisiese Wetenskappe en Wiskunde Graad 12.
Baie geluk met hierdie puik prestasie Nadia, die skool is baie trots op jou!
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal