Tien leerders van Hoërskool Secunda, Gabriëlla Stemmet, Marelize van Niekerk, Nika Thomas, Lana Hyman, Chana Dunn, Cabous Harmse, Mia Louw, Henri Viljoen, Sonél de la Rey en Altus Smit, het in 22 items na die Forté rondte van Con Spirito deurgedring.
Baie geluk aan elke leerder!