Schools That Rock gesels met Hoër Landbouskool Oakdale se 1ste Rugbyspan se kaptein
Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om Oakdale se 1ste span rugbykaptein, Paul de Villiers, aan die besoekers van ons webtuiste voor te stel. “Rugby was nog altyd…
Hoërskool Langenhoven leerder skiet raak
Anke Kemp, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het op Saterdag, 27 Maart, te Botrivier aan die Rudolph Optics Cape Town-ope skyfskietkompetisie, deelgeneem. Anke het ‘n bronsmedalje ingepalm.…
Hoërskool Langenhoven Verteenwoordigende Raad van Leerders
Gr 8 – vlnr: Emey van den Berg, Max Geldenhuys, Karla Engelbrecht en Uys Marais Hoërskool Langenhoven, Riversdal, maak graag hul VRL 2021 bekend. Graad 8: Emey van den Berg,…
Hoërskool Langenhoven Gr 8-klas spog met 3 pare tweelinge
Foto agter vlnr: Timothy en Rudolph Hobson. Voor vlnr: Sanel en Karla Engelbrecht en Laroné en Chandré Erasmus. Hoërskool Langenhoven van Riversdal se graad 8-klas van 2021, spog vanjaar met…
Hoërskool Punt leerder presteer in Tennis
Kayla Esselen van Hoërskool Punt, Mosselbaai, het die naweek aan die EC Nelson Mandela Bay mini in Port Elizabeth aan ‘n tennis-toernooi deelgeneem . Sy eindig tweede in die meisies…
Hoërskool Punt atlete in ASWD-span
Agter vlnr: Deacon Cooper, Mieke Coetzee en Henro Kuhn Voor links na regs, Anika Fourie en Anika Beukes Hoërskool Punt van Mosselbaai is trots op die Punt-atlete, Deacon Cooper, Henro…
Hoër Landbouskool Oakdale ontvang Kalahari Vasbyt sertifikate
Mnr. Andries Erwee het op die plaas gekuier en sertifikate aan die vier Vasbyters, Danie van Deventer, Wesley Barkhuizen, Jorik Meyer en Marcel Orffer te oorhandig. Hierdie Graag 11 leerders…
Hoërskool Punt maak ‘n punt onder die Top 10
Hoërskool Punt is baie trots op die 2020 matrikulante wat in verskeie vakke onder die Top 10 leerders in die Wes-Kaap geeindig het: Juanique de Lange en Elizmor Olivier het…
Hoërskool Outeniqua spog met hul 2020 matriekuitslae
Die skoolhoof, personeel, beheerliggaam, Kwaggatrust, ouers en leerders van Hoërskool Outeniqua in George, wens hul matriekgroep van 2020baie geluk met hul pragtige prestasies. “Alle eer aan ons Hemelse Vader wat…
Hoërskool Outeniqua Matriekleerders van 2020 ontvang Provinsiale toekennings
Sonica Roux Tweede in die Wes-Kaap Baie geluk aan Hoërskool Outeniqua se twee 2020 matriekleerders, Sonica Roux en Rhodé Ferreira, wat op 9 Maart Provinsiale toekennings ontvang het, en op…
Laerskool Hartenbos wy nuwe klaskamers in
Gister was ‘n historiese dag in die geskiedenis van Laerskool Hartenbos. Sewe nuwe klaskamers is amptelik ingewy!!
Hoërskool Outeniqua spog met Top Presteerder
Henco Bester, ‘n graad 9-leerder van Hoërskool Outeniqua in George, is as die top presteerder van die 2020 Wes-Kaapse Virtuele Eisteddfod aangewys. Hy was een van 1792 inskrywings in die…
Hoërskool Outeniqua Musiekleerders presteer in 2020 Nasionale Matriek Eksamen
Die Musiekleerders van Hoërskool Outeniqua in George, Mia Moore en Lente Treurnich, het uitstekende resultate behaal in die 2020 Nasionale Matriek Eksamen. Mia het musiek met ‘n gemiddeld van 91%…
Hoërskool Punt High School Matriekuitslae/ Matric results
Foto vlnr: Ané Venter, Megan Leonard en Elizmor Olivier Hoërskool Punt se matriekgroep van 2020 was verseker ‘n groep met visie en deursettingsvermoë. Ten spyte van Covid-19 kon hul daarin…
Schools That Rock verwelkom Tyler Mouton in Graad 1
Tyler Mouton het sy skoolloopbaan op 15 Februarie in Graad 1 by Laerskool Hartenbos begin. Baie welkom, Tyler!
Schools That Rock verwelkom Lea van Reenen in Graad 1
Lea van Reenen het haar skoolloopbaan op 15 Februarie begin by Laerskool Hartenbos. Baie welkom, Lea!
Schools That Rock verwelkom Aldo en Hugo Muller in Graad 1
Aldo en Hugo Muller, ‘n tweeling het verlede week hul skoolopleiding in Graad 1 by Laerskool Hartenbos begin. Baie welkom, Aldo en Hugo! Foto’s verskaf
Schools That Rock verwelkom Reuben van der Merwe in Graad 1
Reuben van der Merwe het sy skoolloopbaan hierdie week in Graad 1 begin by Laerskool Hartenbos. Reuben en sy maatjie Sebastiaan is reg vir Graad 1!! Baie welkom Reuben en…
Schools That Rock verwelkom TJ Botha in Graad 1
TJ Botha het sy skoolloopbaan hierdie week begin in Graad 1 by Laerskool Hartenbos. Hulle gesin het verlede jaar verhuis vanaf Carletonville in Gauteng na Hartenbos. Baie welkom, TJ! Ons…
Schools That Rock verwelkom Silver Jones in Graad 1
Silver Jones het haar skoolloopbaan in Graad 1 hierdie week begin by Laerskool Hartenbos. Baie welkom, Silver! Foto’s verskaf
Schools That Rock verwelkom Nikita Miles in Graad 1
Nikita Miles het haar skoolloopbaan by Laerskool Hartenbos begin. Sy is in Graad 1A. Baie welkom, Nikita! Foto verskaf
Schools That Rock verwelkom Diwan van den Berg in Graad 1
Diwan van den Berg van Laerskool Hartenbos het vandag sy skoolloopbaan begin met Graad 1. Baie welkom, Diwan!
Schools That Rock verwelkom Reuben Eksteen in Graad 1
Reuben Eksteen het vandag sy skoolloopbaan begin met sy eerste dag in Graad 1 by Laerskool Hartenbos. Reuben se ouers is super trots op hom! Welkom Reuben!
Welcome back at school!/ Welkom terug by die skool!
Schools That Rock wish all the learners and teachers a super 2021! Schools That Rock wens al die leerders en onderwysers ‘n fantastiese 2021 toe!
Hoërskool Punt leerder skitter in Gholf
Kass Muller, ‘n Gr. 10-leerder van Hoërskool Punt het op Saterdag, 6 Februarie 2021, die Suid-Kaap in Bredasdorp verteenwoordig. Suid Kaap Gholf het teen Boland te staan gekom en gewen.…
Hoërskool Outeniqua verwelkom hul nuwe personeel
Foto: agter vlnr: Cameron Stronach, Mari Coetzee, Evert Kleynhans, Annelie van der Vyver, Jaco van der Merwe, Surene Lombaard, Fillip Venter , Marlene Roux , Heinrich du Plessis en Nadja…
Hoërskool Punt verwelkom nuwe personeellede
Hoërskool Punt, Mosselbaai, spog met die afskop van die nuwe skooljaar met 4 nuwe personeellede: Me. Stefanie Keyser (Musiek), Me. Mari Grobler (English), Me. Kari Fox (Verbruikerstudies) en Me. Anke…
Schools that rock talk to Mihlali Tshatshu
Schools that rock asked some questions to Mihlali Tshatshu, Deputy Head Boy of Oudtshoorn High School. Question: What do you look forward to most when the 2021 school year starts? …
Schools That Rock gesels met Zoe Davids
Schools that rock het ‘n paar vra aan Zoe Davids, Onderhoofmeisie van Hoërskool Oudtshoorn, gevra. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien die…
Schools That Rock gesels met Lienke le Roux
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Lienke le Roux, Hoofdogter van Hoërskool Oudtshoorn. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien…
Schools That Rock gesels met Adriaan Maartens
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Adriaan Maartens, Hoofseun van Hoërskool Oudtshoorn. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien die…
Schools that rock gesels met Paul de Villiers
Schools that rock het ‘n paar vrae aan Paul de Villiers, Hoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale, in Riversdal gevra. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar…
Schools that rock gesels met Morné Els
Schools that Rock het ‘n paar vrae aan Morné Els, Adjunk-leier van Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal, gevra. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin?…
Schools That Rock gesels met Amy Wessels en Ruben Groenewald
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan die hoofleiers van Hoërskool Outeniqua in George, Amy Wessels en Ruben Groenewald. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die…
Hoërskole Punt en Pietersburg vier eeufees saam
Hoërskool Pietersburg (PHS) vier vanjaar saam met Hoërskool Punt (PHS of HSP) hul eeufees! Die hoofleiers van die 2 skole het by die skool ontmoet en daarna gaan koffie drink…
Hoërskool Punt leerder presteer in Gholf
The 2020 ladies’ champion of the Mossel Bay Golf Club is the rising star from Point High School. At the age of 15 she has already recorded impressive victories in…
Hoërskool Langenhoven leerder presteer in Jaggeweerskiet
Marco Marx, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, en ‘n junior van Eden Jaggeweerskiet, het puik in die Boland Ope presteer. Marco verwerf ‘n eerste plek in die…




































