)
Ex-boys from Point High School at Olympic Games

Point High School from Mossel Bay is extremely proud of ex-pupils, Llewellyn Whittaker and Johan Swanepoel who are part of the 2021 Olympic Games: Llewellyn Whittaker, Olympic Surf coach Tokyo…

Graad 12 Kwagga na Jnr Pluimbal Kampioenskappe

Baie geluk aan Johann Oberholzer van Hoërskool Outeniqua in George met sy puik pluimbal prestasie. Hy is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig by die Interkontinentale Junior Kampioenskappe wat vanaf 27…

20 Schools in SA in run for Filmit movies

Schools That Rock report on movies for Filmit and Paul Roos Gymnasium 33 Schools from South Africa and 2 from Namibia entered 2-minute film pitches for the Filmit competition during…

Hoërskool Oudtshoorn Hokkiespelers gekies vir Cape Town Premiere League

Edward Dalton en Audan Olivier is gekies om aan die Cape Town Premiere League deel te neem. “Cape Town Premiere League is a Franchise Hockey Tournament for Youth Hockey players…

Hoërskool Punt leerder verteenwoordig Wes-Kaap by die National Acrobatics

Hoërskool Punt van Mosselbaai is baie trots op Gracey Johnson. Sy gaan die Wes-Kaap verteenwoordig by die National Acrobatics Level 4.

Hoërskool Punt leerder na SA Junior Chess Championships

Reuben Daniels (gr 8) van Hoërskool Punt in Mosselbaai, is genooi om aan die SA Junior Chess Championships ( aanlyn) deel te neem op 11 en 12 Julie. As hy deurdring…

Paul Roos Gymnasium excited about the 70 film concept entries

Photo left: Jan-Hendrik Opperman (right) and Johannes Pieter Nel. Photo Right: Neil Sandilands Filmit entries have officially closed. Paul Roos Gymnasium is excited about the 70 film concept entries as…

Hoër Landbouskool Oakdale Gr 12’s leer van kunsmatige inseminasie

Mnr. Hennie Uys het vir die graad 12’s van Oakdale by die melkstal gewys hoe KI werk. Kunsmatige inseminasie is ‘n proses wat wetenskaplik baie akkuraat uitgevoer moet word om…

Hoërskool Outeniqua : Ruan Rossouw wen silver by Wêreldkampioenskappe

Die talentvolle jong Kwagga, Ruan Rossouw, in Graad 8, is in die Suid-Afrikaanse Moderne Pentathlon Assosiasie se Elite Span opgeneem om Suid-Afrika by die Wêreldkampioenskappe in Kairo, Egipte (7-13 Junie)…

Hoërskool Outeniqua leerders presteer in ATKV Suid-Kaap Debatkompetisie

Foto bo: Vlnr: Yvonne de Villiers, Hannes de Lange en Annemy van Rooyen Die Kwaggas van George se Ella Rossouw, Alex König, Toiné van Heerden, Yvonne de Villiers, Hannes de…

Langenhoven Gimnasium leerder presteer by SA Strandhengel-kampioenskap

Renaldo Hiscock het deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Strandhengel-kampioenskap wat 9 – 12 Junie by Mtunzini in KwaZulu-Natal plaasgevind het. Renaldo het ‘n derde plek in die juniorafdeling behaal en is…

Hoërskool Punt leerders voltooi DBV Kadette kursus

Foto bo: Kaitlyn Kruger, Caria Kruger, Tiara Kruger, Bianca Muller, Cassidy Smit en Jaco Meintjes. Hoërskool Punt van Mosselbaai se DBV-kadette van 2020 het onlangs hul balkies, sertifikate en T-hemde…

Hoërskool Outeniqua leerdeer Kyle Koeries verwerf Eden kleure in Seiljag

Baie geluk aan die Kwagga, Kyle Koeries, aan wie Eden kleure vir die 2020-2021 Seiljag Seisoen toegeken is. Kyle is een van die agt deelnemers wat die toekenning in die…

Lekker Luister ‘n moet vir alle kinders

Lekker Luister is ’n oudio platform met stories vir kinders. Kinders van alle ouderdomme hou van stories en Lekker Luister is die perfekte storieverteller. Op die webwerf is daar verskeie…

Hoërskool Punt se Heart 2 Hand projek

Hoërskool Punt se gr 11 Sosiale komitee (en Me. Visagie) het op 10 en 11 Junie 2021  met groot ywer weggespring om klere in te samel vir die Heart 2…

Hoërskool Punt Se Wish Vereniging

Sedert die begin van die jaar het leerders en ouers Hoërskool Punt ondersteun met vrygewige bydraes van kruideniersware en kontantdonasies vir WISH se Kruideniersware Projek. Die doel van die projek…

Hoërskool Outeniqua blink uit met ATKV Digitoneel

V.l.n.r is Anja van der Merwe en Juanette Spangenberg. Gedurende die inperkingstyd in 2020, het die ATKV ‘n nuwe kompetisie geloods. Leerders het die geleentheid gekry om hul eie monoloog…

Hoërskool Outeniqua oud-leerder bied huiskonsert aan

Agter (v.l.n.r.) Nekeshia Africa (York), Monicke van der Walt (OHS), Siba Sithembile (York), Bradley Prince, Keno Carelse, Nicklen Gelderbloem (OHS), Philip Myburgh (OHS), Kelsey Albertus, Dillon Cornelius, Logan Jantjies (OHS)…

Hoërskool Punt personeel presteer

Hoërskool Punt, Mosselbaai, wens Me. Karen van den Berg en Mnr. Rudolf Botha geluk met die nuwe posisies wat hul by die skool beklee. Me. Karen van den Berg sal…

Hoërskool Outeniqua Muurbalspelers na SA Plattelandtoernooi

Voor:  Marnu van Sandwyk, Kaelin Mollentze en Ivan Koen, Middel:  Ainé Ferreira en Philip Myburgh Agter:  Robbie Sinclair, Malan Viljoen en Wikus Jordaan Afwesig:  Joané Steenberg Kwagga muurbalspelers, Marnu van…

Hoërskool Punt Junior Debatspan deur na ATKV Nasionale Finale

Op 20 Mei het Hoërskool Punt van Mosselbaai se junior debatspan in Riversdal by Hoërskool Langenhoven deelgeneem. Dané Lubbe (eerste spreker), Quré Roets (tweede spreker) en Liané Pretorius (derde spreker)…

Schools That Rock gesels met Hoërskool Outeniqua se 1ste Muurbalspan Kaptein

Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om die kaptein van Hoërskool Outeniqua se 1ste Muurbalspan, Áine Ferreira, aan die lesers van ons webtuiste voor te stel. “My naam is Áine Ferrerira…

Hoërskool Outeniqua bied huiskonsert aan

Foto: Nicklen Gelderbloem Nicklen Gelderbloem, Gr. 11 leerder van Hoërskool Outeniqua, het die afgelope naweek ‘n huiskonsert aangebied waar hy ‘n program van pragtige kitaarmusiek uitgevoer het. Die geleentheid is…

Schools That Rock gesels met Hoërskool Outeniqua se 1ste Muurbalspan Kaptein

Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om die kaptein van Hoërskool Outeniqua se 1ste Muurbalspan, Wikus Jordaan, aan die lesers van ons webtuiste voor te stel. “My passie vir muurbal het…

Hoërskool Oakdale Fietsryers presteer

Die Oakdalers het aan die eerste rondte van die Spur-liga deelgeneem. Die Bulle het met dertien inskrywings die vyfde meeste inskrywings uit twaalf skole gehad. Junior mans: Jandré Truter 13de…

Oakdalers gekies vir die SWD Grant Khomo-span

Sewe Rugbyspelers van Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal is gekies vir die SWD Grant Khomo-span. Baie geluk aan Devon Windvogel, Gerhard Ehlert, Therlow Prins, Karlo Truter, Wandré Groenewald, Hanno Louw…

Hoërskool Outeniqua leerders ingesluit in die SWD Rugby jeugspanne

Hiermee wil die Kwaggas graag hul rugbyspelers gelukwens met hul insluiting in die SWD Rugby jeugspanne . Die Hoërskool Outeniqua spog met 29 seuns in die drie spanne wat die…

Kwagga gholfers wys hul staal

Vlnr: Michael Nortje, Desmond vd Walt, Ruan Groenewald, Andries Vermeulen, Blake Botes, Juan Barnard, Gean Lategan en Dandré De Villiers Op 24 Mei het die Kwaggas se 1ste Gholfspan `n…

Kwagga tennisster presteer uitsonderlik

Drikus De Jager van Hoërskool Outeniqua het by die TSA Nasionale Byeenkoms in Bloemfontein 2de geeïndig in die o.16 ouderdomsgroep en die dubbels gewen. Hy is gekies vir die SA…

Hoërskool Outeniqua Tennis floreer

1ste Span seuns vlnr: Drikus de Jager, Micheal Mostert, Willem Breytenbach, Martin Moster en Albert Warren (Afrigter). Hoërskool Outeniqua van George se tennis het die afgelope maand die Eden Distrik…

Schools That Rock gesels met die Kaptein van Hoërskool Punt se 1ste Hokkiespan

Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om die kaptein van Hoërskool Punt in Mosselbaai se 1ste Hokkiespan, Elri Venter, aan die lesers van ons webtuiste voor te stel. “Ek speel al…

Hoërskool Punt Rugby maak Visse trots

Agter: Vlnr: Mnr M Neethling, Mnr R Gerber en Mnr JR Foreman Voor:  Vlnr: Jordan Jaars, Lucky Tshawe, Rosco Seconds en HJ Nell Baie geluk aan HJ Nell, Jordan Jaars,…

Hoërskool Punt wys 1ste spanne Kapteins en Onder-kapteins aan

Agter vlnr:  Rosco Seconds (Rugby: kaptein), Ryan Durand (Rugby: o/kapt), Johandre Hoon (Seunshokkie: kaptein), Lee-Schen Muller (Netbal: kaptein) Voor vlnr:   Elri Venter (Dogtershokkie:  kaptein), Lereen Mostert (Netbal:  o/kapt), Christelee Delport…

Hoër Landbouskool Oakdale verwelkom 106 Turke

Oakdale het vanjaar 106 nuwe Turke verwelkom. Weens al hul bedrywighede, het hulle nog nie tyd gehad om meer oor hulle uit te vind nie. Soos oudergewoonte het Oakdale by…

Hoërskool Langenhoven leerder presteer in Nasionale Toneelspelkompetisie (ATKV).

Emmari Gildenhuys, ‘n graad 10-leerder, eindig in die top 32 in die land, na afloop van die Nasionale Toneelspelkompetisie (ATKV). Hierdie Das het vanaf 6 – 8 Mei in die…

Hoërskool Langenhoven presteer in Muurbal

Jonathan Abrahams, algemene werker van Hoërskool Langenhoven, Riversdal, en Esteban D’Emiljo, ‘n graad 9-leerder, het op Saterdag, 8 Mei, aan die finaal van die Riversdal Muurbalkampioenskappe deelgeneem en uitsonderlik presteer.…

Hoërskool Punt Rugby – Cravenweek en Grant Khomo proewe

Cravenweek: Voor vlnr: Jordan Jaars, Lucky Tshawe, Vondre du Toit, Reihardt Nel en Rosco Seconds Agter vlnr: Enrico Giani, Dylan Boshoff, MD de Lange en Ryan Durand Hoërskool Punt van…

Schools That Rock gesels met Hoërskool Outeniqua se 1ste span Seuns Hokkiekaptein

Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om die kaptein van Hoërskool Outeniqua in George se 1ste Seuns Hokkiespan, Wihan Ferreira, aan die lesers van ons webtuiste voor te stel. “My naam…

Schools That Rock gesels met Hoërskool Outeniqua se 1ste span Dogters Hokkiekaptein

Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om die kaptein van Hoërskool Outeniqua in George se 1ste Hokkiespan, Amy Wessels, aan die lesers van ons webtuiste voor te stel. “Snaaks genoeg wou…

Hoër Landbouskool Oakdale Rugby vs Hoërskool Stellenberg

Rugby-uitslae teen Stellenberg: 0/14A: 38-14 Oakdale 0/14B: 29-10 Oakdale 0/14C: 36-0 Oakdale 0/15A: 36-19 Oakdale 0/15B: 15-7 Oakdale 0/15C: 39-0 Oakdale 0/16A: 7-10 Stellenberg 0/16B: 7-6 Oakdale 0/16C: 33-10 Oakdale…

Hoërskool Punt leerders presteer in Radikale Redenaars

Foto vlnr: Carla Smit, Cozette Pretorius, Janika Pretorius, Mariné Botha, Fanie Keyser en Uys Keyser Hoërskool Punt se Radikale Redenaars was baie bedrywig en maak graag hul puik prestasies bekend.…

George Preparatory School learner excels in acrobatic sports

Lia Schmidt participated in acrobatic sports, level 6, the youngest in her level. She danced a 9.41 out of 9.8 and received her Western Cape Provincial colours. She will represent…

Point High School gr 8 RCL members

Congratulations to Point High School, Mossel Bay, gr 8 RCL members for 2021. Baie geluk aan Punt se 2021 Gr 8 VRL lede. Foto’s verskaf

Hoër Landbouskool Oakdale Noord-Suid Rugbytoernooi

Die trui WAS wit… Philip Kleynhans van Oakdale is die speler van die wedstryd van die eerstespan se kragmeting teen Garsfontein en AJ van Vuuren is as speler van die…

Schools That Rock gesels met Hoërskool Outeniqua se Krieketkaptein

Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om die kaptein van Hoërskool Outeniqua, George, se 1ste Krieketspan, Ruben Groenewald, aan die besoekers van ons webtuiste voor te stel. “Ek speel al krieket…

Hoër Landbouskool Oakdale presteer by SA Toutrek Kampioenskap

Baie geluk aan Oakdale se 560 kg A – en B-span. Die A-span het ‘n goue medalje en die B-span ‘n brons medalje verwerf. Oakdale is bitter trots op julle…

Hoërskool Langenhoven kondig toppresteerders aan

Baie geluk aan die volgende toppresteerders, in hul onderskeie grade, na die afgelope toetsreeks. Gr. 8 – Karla Engelbrecht (90%) Gr. 9 – Inga Rall (97%) Gr.10 – Emmari Gildenhuys…

Schools That Rock gesels met Hoër Landbouskool Oakdale se 1ste Tennisspan kaptein

Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om Oakdale se 1ste span tenniskaptein, Jacobus Esterhuyse, aan die besoekers van ons webtuiste voor te stel. “Tennis is en was ‘n groot liefde vir…