)

Hoërskool Outeniqua Muurbalspelers na SA Plattelandtoernooi

Voor:  Marnu van Sandwyk, Kaelin Mollentze en Ivan Koen, Middel:  Ainé Ferreira en Philip Myburgh Agter:  Robbie Sinclair, Malan Viljoen en Wikus Jordaan Afwesig:  Joané Steenberg

Kwagga muurbalspelers, Marnu van Sandwyk, Kaelin Mollentze, Ivan Koen, Ainé Ferreira, Philip Myburgh, Robbie Sinclair, Malan Viljoen, Wikus Jordaan en Joané Steenberg het reeds hul staal gewys tydens die afgelope SA Plattelandtoernooi in Bloemfontein. 

Kwaggas is trots om te sê dat Philip Myburgh en Ainé Ferreira opgeneem is in die SA Plattelandspan wat later vanjaar aan die IPT gaan deelneem.  Robbie Sinclair en Ivan Koen was deel van die span wat as o/16 wenners van die toernooi aangewys is.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal