Die volgende leerders van Hoërskool Sentraal het die hoogste persentasie behaal in die eerste kwartaal:
Graad 8: Nicola van der Wath – 91,33%
Graad 9: Katherine de Wet – 90.33%
Graad 10: Marius van der Merwe – 87,33%
Graad 11: Mia Coetzee – 93.75%
Graad 12: Corlie Hertzog – 92,43%