)

Hoërskool Punt leerders voltooi DBV Kadette kursus

Foto bo: Kaitlyn Kruger, Caria Kruger, Tiara Kruger, Bianca Muller, Cassidy Smit en Jaco Meintjes.

Hoërskool Punt van Mosselbaai se DBV-kadette van 2020 het onlangs hul balkies, sertifikate en T-hemde ontvang.

Die DBV streef daarna om kinders by alle aspekte van diereversorging betrokke te kry. Hul DBV-kadetopleiding behels ‘n intensiewe kursus deur die jaar wat teoretiese en praktiese werk insluit om die jongmense bloot te stel aan die versorging van mishandelde en verwaarloosde diere agter die skerms wat die DBV daagliks hanteer.

Duney Peens, Enell van Vuuren en Shaun Remas.
Afwesig: Maia Leonard

Hierdie kursus verseker dat wanneer die kadette hul kennis oor diereversorging oordra, hulle vertroue het in die wete dat hulle die publiek met feite kan bemagtig.

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal