)

Hoërskool Oakdale Fietsryers presteer

Die Oakdalers het aan die eerste rondte van die Spur-liga deelgeneem.

Die Bulle het met dertien inskrywings die vyfde meeste inskrywings uit twaalf skole gehad.

Junior mans: Jandré Truter 13de plek

Jeug mans (15-16 jaar): Petré King 14de plek

Jeug mans (14-15 jaar): Kean Enslin 6de plek, Schalk Fouche 7de plek.

Junior seuns: Kai Schoeman 4de plek, Lian Otto 5de plek, Zian Windt 7de plek, Hanru Kuun 14de plek, Lukas Pretorius 16de plek, Daniel Kolver 17de plek, Louis Smit 18de plek, Arno Badenhorst 19de plek, Johannes Botha 20ste plek en Nathan Steyn 21ste plek.

Baie geluk, Bulle!

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal