Edward Dalton en Audan Olivier is gekies om aan die Cape Town Premiere League deel te neem.
“Cape Town Premiere League is a Franchise Hockey Tournament for Youth Hockey players based in the Western Cape”.
#Edward_Dalton is gekies as ‘n Marques speler vir die 0/14 Heat span en #Audan_Olivier is gekies vir die All Stars 0/18 span.
Die wedstryde word gespeel vanaf 15-18 Julie by die WPCC hokkie en krieket sentrum in Rondebosch.
Baie geluk aan die twee Struisies!
Foto’s verskaf“