Hiermee wil die Kwaggas graag hul rugbyspelers gelukwens met hul insluiting in die SWD Rugby jeugspanne .
Die Hoërskool Outeniqua spog met 29 seuns in die drie spanne wat die meeste is van enige skool in die provinsie. “Ons wens die drie spanne sterkte toe met hul voorbereiding vir die afsonderlike weke gedurende die Julie skoolvakansie.”
0/18 Cravenweek ( 19 -24 Julie @ Monument Johannesburg ): Riaan Swart, Oliver Kurz, Patrick Kitete, Keith Syster, Johan Leonard, Simeon Oosthuizen, Dewanley van Rensburg, Elzaine Terblanche, Lahluma Dyantyi, Michael Lamont, Ludik Muller en Clifton Jacobs.
0/16 Grant Khomoweek ( 12-16 Julie @ Daniel Pienaar Uitenhage): Nathan Smith, Michael Cronje, El Therin Meintjies, Brendon Gouws, Jeffwin Wesso, Dewald Gerber, Jude Frans, Julian Levendal, Sanchez Damons, Jay Jay Daters, Clayton Burns, Wihan Cloete en JT Strydom.
0/18 Akademieweek ( 11 – 14 Julie @ Drostdy Worcester): Rynard Bredenkamp, Aubrey Adams, Zander Stammer, Camden Schoeman
Foto’s verskaf