)
Hoërskool Oudtshoorn – Schools That Rock gesels met Reece Wheeler

Hoërskool Oudtshoorn. Dit is vir Schools That Rock  â€˜n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Reece Wheeler, Hoofseun vir 2022 van Hoërskool Oudtshoorn. Reece, hoe sien jy jou rol as hoofleier…

Oudtshoorn – Schools That Rock gesels met Annalize van der Westhuizen

Oudtshoorn. Dit is vir Schools That Rock  â€˜n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Annalize van der Westhuizen, Hoofdogter vir 2022 van Hoërskool Oudtshoorn. Annalize, hoe sien jy jou rol as…

Oakdale – Schools That Rock gesels met Francois du Toit

Oakdale. Dit is vir Schools That Rock  â€˜n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Francois du Toit, Onder-hoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale, Riversdal, vir 2022. Francois, hoe sien jy jou…

Erkenning – Hoërskool Langenhoven beloon toppresteerders

Erkenning. Hoërskool Langenhoven in Riversdal het op Vrydag, 22 Oktober ‘n baie gesogte geleentheid vir hul graadleerders aangebied. Elke graad se toppresteerders is beloon vir hulle harde werk gedurende die…

Oakdale – Schools That Rock gesels met Kobus Janse van Rensburg

Oakdale.  Dit is vir Schools That Rock  â€˜n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Kobus Janse van Rensburg, Hoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale, Riversdal, vir 2022. Kobus, hoe sien jy…

Oakdale krieket – Oakdale O.19B vs Outeniqua O.19B

Oakdale krieket. Hoër Landbouskool Oakdale, Riversdal, se O.19B krieketspan en Hoërskool Outeniqua van George het mekaar op die krieketveld aangedurf. Outeniqua kolf eerste en teken vyf-en-tagtig lopies aan. Jan Heyns,…

Punt Blits – Hoërskool Punt se eerste aanbieding

Punt Blits. Hoërskool Punt van Mosselbaai het Punt Blits op 5 November vir die eerste keer aangebied. All learners participated with great sportsmanship and enjoyed every second. Seven schools participated…

SWD Muurbal: Oakdale se muurbalspelers by SWD-proewe deelgeneem

SWD Muurbal. Dertien van Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal se muurbalspelers het aan die eerste ronde SWD-proewe deelgeneem. Hulle eindig as volg op die SWD Ranglys: O.19: Neil Visser vierde,…

Hoërskool Langenhoven – Schools That Rock gesels met Madré Davids

Hoërskool Langenhoven. Dit is vir Schools That Rock  â€˜n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Madré Davids, Hoofdogter van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, vir 2022. Madré, hoe sien jy jou…

Hoërskool Langenhoven – Schools That Rock gesels met Fayden Sefoor

Hoërskool Langenhoven. Dit is vir Schools That Rock  ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Fayden Sefoor, Hoofseun van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, vir 2022. Fayden, hoe sien jy…

Top 10 Atletiek Oakdale – span presteer by skolebyeenkoms

Top 10 Atletiek Oakdale. Die atletiekspan van Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal het Saterdag, 30 Oktober, op Moorreesburg, aan die Top 10 skolebyeenkoms deelgeneem en uitstekend gevaar. Oakdale het teen…

Oakdale atletiek derde – Oakdale presteer by Superskole byeenkoms

Oakdale atletiek derde. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal is baie trots op hul atletiekspan wat derde van twintig skole by die Superskole byeenkoms geëindig het. Die top 10 puntemakers vir…

SWD Krieket – Punt spelers opgeneem in SWD spanne

SWD Krieket. Hoërskool Punt, Mosselbaai, het nie ‘n tekort aan talentvolle krieketspelers nie. Die bewys hiervan is dat drie kranige spelers gekies is SWD Krieket. Hulle is in verskeie krieketspanne…

“Hasta la vista” Matrieks – Hoërskool Punt – Kindwees afgewas

“Hasta la vista” Matrieks. So kom ons eeufees matrieks se Visse-storie tot ‘n einde. Vier vlotvaarte, drie interskole, een “vensters”, drie A-J sportweke, ‘n Gorrie dag en Metropolitain van ons…

Hoërskool Punt Hoofseun – Schools That Rock gesels met MJ de Lange

Hoërskool Punt Hoofseun. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan MJ de Lange, Hoofseun van Hoërskool Punt, Mosselbaai, vir 2022. MJ, hoe…

Point High Head Girl – Schools That Rock chat to Handri Viljoen

Point High Head Girl. It is a privilege for Schools That Rock to ask a few questions to Handri Viljoen, Point High School Mossel Bay, Head Girl for 2022. Handri,…

Outeniqua Hoofleiers – Hoërskool Outeniqua Hoofleiers 2022

Outeniqua Hoofleiers. Hoërskool Outeniqua in George het hul Hoofleiers vir 2022 bekend gemaak. Die Hoofseun is Philip Myburgh en die Hoofdogter is Mila Barnard. Hul Onderhoofseun is Christian Hattingh en…

Punt Hoofleiers 2022 – Hoërskool Punt maak hul Hoofleiers bekend

Punt Hoofleiers 2022. Hoërskool Punt in Mosselbaai het hul Hoofleiers vir 2022 bekend gemaak. Die Hoofseun is MJ de Lange en die Hoofdogter is Handri Viljoen. Hul Onderhoofseun is Divan…

Prefects 2022 – Hoërskool Punt High School

Prefects 2022. Poit High School, Mossel Bay congratulate their newly elected prefects for 2022. Sterkte aan elk van hierdie leerders wat daagliks ‘n voorbeeld vir die leerders van Hoërskool Punt…

Wiskunde Fisiese Wetenskap – Nadia Enslin oud-leerder van Langenhoven

Wiskunde Fisiese Wetenskap. Nadia Enslin, oud-leerder van Hoërskool Langenhoven in 2020, het ‘n gesogte toekenning vir haar puik prestasie in Wiskunde en Fisiese Wetensappe in haar eindeksamen, ontvang. Sy is…

Oakdale Atletiek – Oakdale presteer by Worpe-byeenkoms in Mosselbaai

Oakdale Atletiek. Vyftien atlete van Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal, het verlede naweek aan ‘n Worpe-byeenkoms in Mosselbaai deelgeneem. Daar was in totaal 250 atlete van regoor die land wat…

SuperSport Schools – The Oakdale engine talks rugby

SuperSport Schools: The Oakdale engine talks about his teams’ successful North South campaign earlier in the season. Convincing wins over Affies and Garsfontein make you wonder what kind of season…

ATKV Redenaarskompetisie – Karlo Truter van Oakdale skitter

ATKV Redenaarskompetisie. Karlo Truter, graad 10, van Hoër Landbouskool Riversdal, het onlangs skitterend gevaar tydens die jaarlikse ATKV Redenaarskompetisie. Tydens die kompetisie, wat vanjaar virtueel plaasgevind het, behaal Karlo ‘n…

ASA SA Cross Country – Hoërskool Punt leerder in ASWD Span

ASA SA Cross Country. Hoërskool Punt is baie trots op Jandri Snyders. Sy is ingesluit in die ASWD Span. Sy gaan op 18 September aan die ASA SA CROSS COUNTRY…

ATKV-DigiSpanpraat 2021 – Punt as Nasionale naaswenners aangewys

ATKV-DigiSpanpraat 2021. Vanjaar het 520 leerders landwyd aan die ATKV-DigiSpanpraat 2021 kompetisie deelgeneem. Hoërskool Punt se Graad 9-span het deelgeneem. Hul toespraak het gehandel oor die onderwerp “Etikette hoort op…

Hoërskool Punt 2de in Eerste Afdeling van die ‘HSEL’

Punt 2de in ‘HSEL’. Hoërskool Punt het in Februarie 2021 met E-Sport begin. Hoërskool Punt van Mosselbaai se CSGO-span het 2de in die Eerste Afdeling van die HSEL (High School…

Hoërskool Punt in Eden Provinsiale o/18 Surfspan

Punt in Eden o/18 Eden span. Baie geluk aan Chanel Shaw en Divan de Villiers wat in die Eden Provinsiale o/18-Surfspan ingesluit is.  Hulle neem vanaf 1 tot 5 Oktober…

Hoërskool Punt skitter by ATKV-DigiSpanpraat

Spanfoto vlnr: Gratia Pauw, TJ Vorster, Evert Potgieter en Johannes Pretorius Punt skitter by ATKV-DigiSpanpraat. Hoërskool Punt is baie trots op hul graad 9-span wat ‘n uitstekende A++ behaal het.…

Hoërskool Punt leerder in SA Skyfskietspan

Skyfskiet is nie ‘n sport wat deur Punt aangebied word nie. Tilana Landman (Gr 9) neem skyfskiet as ‘n buitesport. Punt is baie trots op Tilana met haar insluiting in…

Hoërskool Punt adjunkhoof ontvang 30-Jaar sertifikaat

Foto: Mnr van Zyl Punt adjunkhoof ontvang 30-Jaar sertifikaat. Baie geluk aan Mnr I. van Zyl (adjunkhoof) wat sy 30 jaar langdiens sertifikaat ontvang het. “Ek het in 1990,  na…

Gimnaste maak Langenhoven trots

Die vier gimnaste vlnr: Anke Gildenhuys, Franziska Uys, Zoë Heenop en Janke Heenop Vier gimnaste van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, maak Langenhoven trots! Hulle het hul Eden-kleure vir ritmiese gimnastiek…

Langenhoven leerder is Presidentverkenner

Wiehan Rall is ‘n graad 12-leerder en voortekker van Hoërskool Langenhoven in Riversdal. Hy het na baie jare se harde werk sy Presidentsverkenner toekenning, ontvang. Om ‘n Presidentsverkenner te word…

Langenhoven leerder presteer by Toneelkompetisie

Emmari Gildenhuys is van Hoërskool Langenhoven in Riversdal. Sy het op 6 Mei aan dìe kompetisie vir potensiële akteurs deelgeneem. Sy was een van 60 tieners van regoor die land…

Hoërskool Punt Debatspanne presteer

Foto’s Vlnr: Junior debatspan:  Dane Lubbe, Qure Roets en Liane Pretorius en Senior debatspan:  Stefani Muller en Lischen Roets Op 20 Mei het die junior en senior debatspanne aan die…

Punt Tennisspeler presteer by Grand Prix TSA

Foto: Kayla en Naledi saam met hulle afrigter, Tielman Meyer Kayla Esselen tennisspeler van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het die afgelope naweek aan ‘n groot Grand Prix TSA tennis toernooi…

Hoërskool Punt – jou eerste keuse in Kultuur

Hoërskool Punt van Mosselbaai bied ‘n verskeidenheid kultuur-aktiwitete aan hul leerders. Die deelname aan kultuur is baie gewild by Punt. Dit sluit onder andere die volgende in:CANSA, Debat, Eerstehulp, Groenenergie,…

Vier Oakdale Rugbyspelers in SA 0/18 Elite Hoë Prestasiegroep

Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal spog vanjaar met nie minder nie as vier leerders wat ingesluit is in die SA 0/18 se Hoë Prestasiegroep. Paul de Villiers, Dian Heunis, Niel…

Drie Oud-Kwaggas verteenwoordig SA by 2020 Olimpiese Spele in Tokio

Op die foto VLNR, pryk Jo-Ané van Dyk (matriek 2015), Elroy Gelant (matriek 2004) en Bianca Buitendag (matriek 2011) Hoërskool Outeniqua in George is baie trots op die drie oud-Kwaggas,…