)

SWD Muurbal: Oakdale se muurbalspelers by SWD-proewe deelgeneem

SWD Muurbal. Dertien van Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal se muurbalspelers het aan die eerste ronde SWD-proewe deelgeneem.

Hulle eindig as volg op die SWD Ranglys:

O.19: Neil Visser vierde, Eben Vorster agtste, George Gerber dertiende, Julian Loots veertiende

O.16: Daniël du Preez derde, Zandré Lategan vierde, Juan Heyns vyfde, Cornel Rautenbach sesde, Estiaan van Zyl agtste, Jan-Hendrik van Wyk negende, Fanus Pretoruis tiende, Marco van Sandwyk dertiende, Abrie van As agtiende.

Uitslag van muurbal teen York High 2 November. Hulle speel sewentien wedstryde en wen dertien uit die sewentien wedstryde. Hulle wen 44 potte teenoor 15.

Lees meer oor Oakdale:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.oakdale.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal