)

Edwin van der Walt – Akteur besoek Hoër Landbouskool Boland

Edwin van der Walt. Akteur Edwin van der Walt het op die plaas gekuier. Edwin is seker beter bekend vir sy rol in televisieprent, Fynskrif, maar ook vir rolle op die silwerdoek, soos Ballade vir ‘n Enkeling, Modder en Bloed, My Father’s War, The Pro, Wonderlus en Hunting Emma.

Hy het in CSV met die seuns gesels oor uitdagings en versoekings wat in vandag se tye oor mens se pad kom. Hy deel met hulle hoe hy gegroei het en sy geloof en hoe hy dit toepas in sy werksplek. Sy storie het gehandel oor die vissermanne in die Bybel (Lukas 5) en hoe jou vissersnet altyd “skoon” gehou moet word, altyd gereed moet wees om seëninge te ontvang.

In sy boodskap het hy ook beklemtoon dat God nie van ons verwag om perfek te wees nie. Hy verwag net van ons om elke dag te probeer om beter te wees as gister en nader aan Hom te leef. Die seuns kry die geleentheid om te sien hoe manne in verskillende areas van die lewe hulle geloof uitleef.

#leerleeflei #hartenhand #bewaaronsbodem

Lees meer oor Boland Landbou:

https://schoolsthatrock.co.za

https://bolandlandbou.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal