)

Erkenning – Hoërskool Langenhoven beloon toppresteerders

Erkenning. Hoërskool Langenhoven in Riversdal het op Vrydag, 22 Oktober ‘n baie gesogte geleentheid vir hul graadleerders aangebied. Elke graad se toppresteerders is beloon vir hulle harde werk gedurende die jaar.

Gr. 12Sunica Tesner (1 ste klasposisie)

Sunica ontvang erkenning in volkleure vir akademie. Sy behaal ‘n gemiddeld van 90,5%. Sy ontvang die Ferreira-beker vir die beste prestasie in graad 12. The Henya Stander Trophy for the best Achievement in English grade 12. Die Krüger beker vir die beste prestasie in Fisiese Wetenskappe graad 12. Sunica ontvang ook die Elmarie Vosloo beker vir die beste prestasie in Lewenswetenskappe graad 12. In Lewensoriëntering graad 12, ontvang sy die Wesbeker as erkenning vir die beste prestasie. Die Tuinroete Wynboutique beker vir die beste prestasie in Fisiese Wetenskappe en Wiskunde graad 12 word ook aan haar toegeken.

Gr. 11Rosa van Zyl (1ste klasposisie)

Rosa behaal erkenning in volkleure vir Akademie. Haar gemiddeld was 95.6%. Sy behaal die beste prestasie in Afrikaans Huistaal (92,25%). English First Additional Language (96,25%). Wiskunde (97%). Rekeningkunde (94,5%). Fisiese Wetenskappe (94,3%) en Lewenswetenskappe (97,8%)

Rosa van Zyl

Gr. 10Irmari Oosthuizen (1ste klasposisie)

Irmari behaal volkleure vir Akademie. Sy behaal ook ‘n gemiddeld van 93.3%. Die beste prestasie erkenning word aan haar toegeken vir Wiskunde (99%). Sy blink ook uit in Rekeningkunde (96.3%) en Fisiese Wetenskappe (94.3%).

Irmari Oosthuizen
Gr. 9Inga Rall (1ste klasposisie)

Inga behaal ‘n gemiddeld van 97.1%. Sy ontvang erkenning vir die beste prestasie in Afrikaans Huistaal (93.5%). English First Additional Language (96.8%). Wiskunde (99%). Ekonomiese Bestuurswetenskappe (99.5%). Natuurwetenskappe (96.8%). Kuns en Kultuur (100%) en Sosiale Wetenskappe (96.8%)

Inga Rall
Jean-Mari Janse van Rensburg

Gr. 8Jean-Mari Janse van Rensburg (1ste klasposisie)

Jean-Mari behaal ‘n gemiddeld van 91.4. Sy blink ook uit in die beste prestasie in Lewensoriëtering (94.3%) en Natuurwetenskappe (93.8%).

Meer oor Hoërskool Langenhoven:

https://schoolsthatrock.co.za

https://langenhovenhs.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal