Outeniqua Hoofleiers. Hoërskool Outeniqua in George het hul Hoofleiers vir 2022 bekend gemaak. Die Hoofseun is Philip Myburgh en die Hoofdogter is Mila Barnard. Hul Onderhoofseun is Christian Hattingh en die Onderhoofdogter is Aine Ferreira.
Baie geluk aan die Hoofleiers.
Foto verskaf
Lees meer oor die Kwaggas: