Blouskool Hoofleiers. Blouskool in Kroonstad het hul Hoofleiers vir 2022 bekend gemaak. Hul Hoofmeisie is Carla Crous en die Hoofseun is Shaun Brummer. Abia Botha en Leigh-Ann de Winnaar is die Onderhoofdogters. Die Onderhoofseuns is Austin Jardim en Tshepo Chabeli.
Baie geluk aan Bloues se nuwe hoofleiers vir 2022.
Congratulations to the new head leaders.
Foto verskaf
Lees meer oor Bloues: https://schoolsthatrock.co.za
Become a Sponsor








