)

Hoërskool Punt adjunkhoof ontvang 30-Jaar sertifikaat

Foto: Mnr van Zyl

Punt adjunkhoof ontvang 30-Jaar sertifikaat. Baie geluk aan Mnr I. van Zyl (adjunkhoof) wat sy 30 jaar langdiens sertifikaat ontvang het.

“Ek het in 1990,  na voltooiing van my diensplig, by Hoërskool Noord Kaap (Kimberley) begin skoolhou. Daar het ek onderrig tot en met Desember 2005. In 2006 skuif ek na Hoërskool Adamantia (Kimberley).

Ons verhuis in Oktober 2008 na Mosselbaai en is ek terug by my alma mater. Ek is baie bevoorreg dat beide my kinders in dieselfde Laerskool Park en Hoërskool Punt hulle vormingsjare kon beleef.”

Mnr I. van Zyl

Trots Punt/ Proudly Point

lees meer oor Punt:

https://schoolsthatrock.co.za/category/western-cape/western-cape-schools/knysna/

https://www.pointhighschool.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal