ASA SA Cross Country. Hoërskool Punt is baie trots op Jandri Snyders. Sy is ingesluit in die ASWD Span. Sy gaan op 18 September aan die ASA SA CROSS COUNTRY CHAMPIONSHIPS in Hutchison Park, Amanzimtoti deelneem.
Handri neem deel in die Dogters17 afdeling.
Sterkte met die wedloop, Jandri!
Lees meer oor Hoërskool Punt: