Foto: Kayla en Naledi saam met hulle afrigter, Tielman Meyer
Kayla Esselen tennisspeler van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het die afgelope naweek aan ‘n groot Grand Prix TSA tennis toernooi deelgeneem. Alhoewel Kayla nou eers onder 16 is, het sy in die vroue afdeling deelgeneem .
Na vier lang dae van tennis en sterk kompetisie vanuit al die verskeie provinsies, eindig sy en haar dubbelsmaat, Naledi Manyube, tweede in die dubbel afdeling. Hulle verloor egter in die finaal in ‘n derde valbylstel teen die toernooi se eerste gekeurde, Sarah Millard van Gauteng en die 20 jarige Rebecca Brody van Amerika.
Baie geluk, Kayla. Punt is baie trots op jou!
Meer oor Hoërskool Punt:
https://schoolsthatrock.co.za/category/western-cape/western-cape-schools/knysna/
https://www.pointhighschool.co.za/
Why tennis? Tennis is a good sport for maintaining health, fitness, strength and agility. It also has social and psychological benefits. You can play with a club or with friends and family as a social activity. Make sure you have plenty of fluids on hand and rehydrate regularly.
Foto’s verskaf