)

Hoërskool Punt personeel presteer

Hoërskool Punt, Mosselbaai, wens Me. Karen van den Berg en Mnr. Rudolf Botha geluk met die nuwe posisies wat hul by die skool beklee.

Me. Karen van den Berg sal voortaan die Adjunkhoof pos (Beheerliggaam) vir Dissipline by die skool beklee. Haar harde werk en toewyding kan duidelik gesien word in die netheid van ons seuns en dogters asook die leerders se uitstekende dissipline. Baie sterkte met u taak.

Mnr. Rudolf Botha sal voortaan die pos beklee as Departementshoof (Beheerliggaam) vir Wiskunde Graad 8 en 9. Hy is verder ook verantwoordelik vir Personeelopleiding. Punt wens hom baie sterkte toe vir hierdie nuwe uitdagings.

Beide hierdie 2 personeellede het reeds diep spore by Hoërskool Punt getrap.

“Geniet hierdie nuwe uitdagings en dankie vir u harde werk.”

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal