Agter vlnr: Rosco Seconds (Rugby: kaptein), Ryan Durand (Rugby: o/kapt), Johandre Hoon (Seunshokkie: kaptein), Lee-Schen Muller (Netbal: kaptein)
Voor vlnr: Elri Venter (Dogtershokkie: kaptein), Lereen Mostert (Netbal: o/kapt), Christelee Delport (Dogtershokkie: kaptein) en Girard September (Seunshokkie: o/kapt)
Hoërskool Punt, Mosselbaai, se 1ste spanne vir die 2021-seisoen is aangewys en so ook die kapteins en onder-kapteins.
Die spanne wag in groot afwagting vir die oomblik wanneer hulle weer op die veld/baan kan draf om hul skool te verteenwoordig.
Foto: Boshoff Photography