)

Graad 12 Kwagga na Jnr Pluimbal Kampioenskappe

Baie geluk aan Johann Oberholzer van Hoƫrskool Outeniqua in George met sy puik pluimbal prestasie.

Hy is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig by die Interkontinentale Junior Kampioenskappe wat vanaf 27 Augustus – 1 September in Cotonou, Bimantara aangebied word.

Die WĆŖrekdkampioenskap vir Junior Pluimbal is ‘n toernooiwat deur die Pluimbal-wĆŖreldfederasie (BWF) jaarliks aangebied word. Hier word die beste junior pluimbalspelers (onder 19) in die wĆŖreld bekroon. Hierdie kampioenskappe vind elke jaar ​​plaas en bestaan ​​uit twee afsonderlike kompetisies: ‘n gemengde spankampioenskap (Suhandinata Cup) wat gevolg word deur ‘n individuele kampioenskap (Eye Level Cups).

Die kampioenskap het ongelukkig nie in 2020 plaasgevind nie, as gevolg van die Covd pandemie.

Hoƫrskool Outeniqua wens jou baie voorspoed toe, Johan!

Meer oor Hoƫrskool Outeniqua:

https://schoolsthatrock.co.za/category/western-cape/western-cape-schools/knysna/

https://wwwouteniqua.co.za

Die HoĆ«rskool Outeniqua is in 1923, aan die voet van die trotse Outeniquaberge gestig. Die roemryke skool bied ā€˜n gebalanseerde opvoeding aan elkeen van sy meer as 1600 leerders. Die  volgende waardes moet  in die saal, in die klas, op die sportveld en op die kultuurakker beskerm en gekweek word en deur opvoeders uitgeleef word: integriteit, lojaliteit, respek, eerlikheid, diensbaarheid, vriendelikheid en betroubaarheid.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal