Kass Muller, ‘n Gr. 10-leerder van Hoërskool Punt het op Saterdag, 6 Februarie 2021, die Suid-Kaap in Bredasdorp verteenwoordig. Suid Kaap Gholf het teen Boland te staan gekom en gewen. Kass het baie goeie gholf gespeel en Punt is baie trots op hom.
Baie geluk ook aan Meneer Steinhöbel, ook van Punt, wat die Spanbestuur was.
(Foto verskaf)