TJ Botha het sy skoolloopbaan hierdie week begin in Graad 1 by Laerskool Hartenbos. Hulle gesin het verlede jaar verhuis vanaf Carletonville in Gauteng na Hartenbos.
Baie welkom, TJ! Ons hoop jy gaan baie gelukkig wees in Laerskool Hartenbos.
Foto verskaf
Become a Sponsor








