)

Hoërskool Punt High School Matriekuitslae/ Matric results

Foto vlnr: Ané Venter, Megan Leonard en Elizmor Olivier

Hoërskool Punt se matriekgroep van 2020 was verseker ‘n groep met visie en deursettingsvermoë. Ten spyte van Covid-19 kon hul daarin slaag om hul oog op die einddoel, naamlik om matriek te bemeester, deurgaans in die oog te hou.

Die resultaat van hierdie ingesteldheid was indrukwekkend. Dit het weereens bewys dat ʼn goeie fondament in die onderrig van ʼn leerderder die deurslag lewer. ʼn Slaagsyfer van 98.5% word bereik.  ʼn (Bachelor) vrystellingsyfer van 93.87% word deur die matrikulante bereik. Dit is 7% hoër as die vorige jaar. ʼn Skitterende prestasie. 290 A-simbole word ingepalm. 27 kandidate behaal ʼn A-gemiddeld. Hierop is Hoërskool Punt opreg trots. Welgedaan

Hierdie pragtige uitslae is egter nie net te danke aan die leerders nie. Agter hulle staan daar ʼn verenigde ouer-en onderwyserskorps wat almal deel vorm van 2020 se sukses verhaal.

By die skool was daar ʼn span onderwysers wat bereid was om die ekstra myl met die leerders te stap. Tuis, veral met e-leer wat vir almal nuut was, het ma en pa daardie ekstra koppie koffie aangedra en deel gevorm van die gedugte Punt-span.

Saam het hierdie groep bygedra om die tradisie van uitnemendheid gestand te doen.

The following  27 candidates got an overall A-aggregate:

1.  LEONARD MEGAN (95%)  7 distinctions

2.  VENTER ANE (90%)  7 distinctions

3.  OLIVIER ELIZMOR  (90%)  7 distinctions

4.  DE LANGE JUANIQUE  (90%)  7 distinctions

5 . VAN DER GRYP LENE  (90%)  7 distinctions

6 . MEYER WJ (90%)  7 distinctions

7.  KRUGER DANIELLE  (87%)  7 distinctions

8.  BOOYENS BIANCA  (87%)  5 distinctions

9.  PAUW WENTZEL  (87%)  7 distinctions

10.  ADREANI ANNA-MARIA  (87%)  6 distinctions

11.  OOSTHUIZEN MIEKE  (86%)  6 distinctions

12.  KOTZE ANE (86%) 6 distinctions

13.  LOUW CORITA (86%) 6 distinctions

14.  JOUBERT SUNE  (85%)  6 distinctions

15.  ESSELEN LOUIS  (85%) 5 distinctions

16.  BERRINGTON MIKAEL  (84%)  6 distinctions

17.  DOMINGO NABEELAH  (84%)  5 distinctions

19.  RHEEDER CAROLYN (83%)  6 distinctions

21.  KOEN SIMONE  (81%)  3 distinctions

22.  GROBLER LIANE  (81%)  4 distinctions

23.  BENN ANKE  (81%)  5 distinctions

24.  VAN DER MERWE ZEDA (81%)  4 distinctions

25.  THERON REVIN  (81%)  4 distinctions

26.  PIENAAR RYAN (80%)  4 distinctions

27.  BOOYENS LIZE -MARI  (80%)  4 distinctions

Congratulations Class of 2020!  PROUDLY POINT

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal